# Die Suid-Afrikaanse Inkomstediens verwelkom die verwerping deur die Hooggeregshof in Pretoria van Lucky Montana, die voormalige hoof van die Passasierspooragentskap van Suid-Afrika, se appèl teen sy sekwestrasie. Die SAID sê gister se beslissing versterk sy verbintenis tot die handhawing van belastingnakoming en om te verseker dat persone wat hul verpligtinge ignoreer die gevolge dra. […]
# The Mashishing Magistrate’s Court in Mpumalanga granted two-thousand-rand bail to four Limpopo police officers and one civilian arrested for a house robbery in Lydenburg. The conditions include avoiding the complainants’ residence, not interfering with them, and notifying authorities of any address changes. The suspects, including sergeant Lucky Shogolo and constables Thapelo Ledwaba, Malesela Huma, […]
# Die minister van Polisie, Senzo Mchunu, sê hy het sy stafhoof, Cedrick Nkabinde, instruksies gegee om sy gesprekke met die polisiekommisaris van KwaZulu-Natal op te neem. Mchunu het vir ‘n tweede dag voor die parlementêre ad hoc-komitee oor beweerde polisiekorrupsie getuig. Hy sê die spanning het vererger nadat Mkhwanazi woedend reageer het op die […]
# Police minister Senzo Mchunu says he instructed his chief of staff, Cedrick Nkabinde, to record his conversations with KwaZulu-Natal police commissioner, Nhlanhla Mkhwanazi. Mchunu was testifying for a second day before Parliament’s ad hoc committee investigating alleged police corruption. He said tensions escalated after Mkhwanazi reacted angrily to the disbandment of the political killings […]
# AfriForum is acting to correct a misleading Google Maps entry that labels the Kruger National Park as Skukuza National Park. The organisation says only the Minister of Forestry, Fisheries and the Environment has the legal authority to rename national parks, and no such change has been gazetted. AfriForum’s Marais de Vaal has reported the […]
# AfriForum het stappe gedoen om ‘n misleidende Google Maps-inskrywing reg te stel wat die Krugerwildtuin as die Skukuza Nasionale Park beskryf. Die organisasie sê slegs die Minister van Bosbou, Visserye en die Omgewing het die regsgesag om nasionale parke te hernoem, en geen sodanige verandering is in die Staatskoerant gepubliseer nie. Marais de Vaal […]
# ‘n Geel vlak twee-waarskuwing is vandag vir Noordwes uitgereik, met swaar reën wat tot oorstromings kan lei. Die Suid-Afrikaanse Weerdiens sê verspreide buie en donderbuie word die naweek oor die sentrale binneland, Vrystaat en Noord-Kaap verwag, terwyl die Wes-Kaap en ander suidelike en westelike gebiede waarskynlik droog en warm sal bly. Inwoners in die […]
# Die minister van Polisie, Senzo Mchunu, het aan die Parlement se ad hoc-komitee gesê president Cyril Ramaphosa het saamgestem met die besluit om die taakspan vir politieke moorde te ontbind. Hierdie verklaring weerspreek bewerings deur die polisiekommissaris van KwaZulu-Natal, Nhlanhla Mkhwanazi, wat voorheen kommer uitgespreek het oor politieke inmenging in die sluiting van die […]
# Die Departement van Vervoer het sy voorlopige bevindings vrygestel oor dié week se busramp in Limpopo waarin 43 mense dood is. Die bus met 62 sitplekke wat onderweg na Zimbabwe was, was oorlaai met 91 passasiers, en slegs die helfte van sy remme het gewerk terwyl die sleepwa geen werkende remme gehad het nie. […]