# Eskom is as die swakste presterende groot Suid-Afrikaanse maatskappy in aanlyn mediasentiment aangewys. Volgens Press Pulse se jongste verslag toon die kunsmatige intelligensie-gedrewe analise oorweldigend negatiewe dekking, wat ander staatsondernemings, insluitend Transnet, die Suid-Afrikaanse Poskantoor en die SABC, oortref. Press Pulse gebruik natuurlike taalverwerking om positiewe, neutrale en negatiewe beriggewing te meet. Dit beklemtoon […]
# Eskom has been rated the worst-performing large South African company in online media sentiment. According to Press Pulse’s latest report, the artificial intelligence-driven analysis shows overwhelmingly negative coverage, surpassing other state-owned enterprises including Transnet, the South African Post Office, and the SABC. Press Pulse uses natural language processing to measure positive, neutral, and negative […]
# Eskom continues to supply South Africa reliably, achieving 154 consecutive days without load-shedding and only 26 hours lost between 1 April and 16 October 2025. September’s Energy Availability Factor reached 70.27-percent, reflecting reduced unplanned losses and improved operational discipline. During this period, the EAF stood at 62.76-percent, with unplanned outages dropping by one-thousand-478-megawatts year-on-year. […]
# Die polisie se Eenhede vir Gesinsgeweld, Kinderbeskerming en Seksuele Oortredings het in September twee-duisend-320 verdagtes landwyd in hegtenis geneem vir verkragting, seksuele aanranding en ontvoering. Die Wes-Kaap het die hoogste arrestasies aangeteken met 536, gevolg deur Gauteng met 459 en 360 in KwaZulu-Natal. Ses-en-veertig van die oortreders het lewenslange vonnisse ontvang, terwyl 35 vir […]
# Die Inkatha Vryheidsparty vier vandag sy 50ste bestaansjaar by die Jabulani-amfiteater in Soweto, onder leiding van die IFP-president Velenkosini Hlabisa. Die IFP, wat in 1975 deur wyle Prins Mangosuthu Buthelezi gestig is, het ontwikkel van ‘n kulturele beweging tot ‘n belangrike politieke mag. In ‘n verklaring sê die party dat die gekose lokaal geskiedkundige […]
# Die minister van Kommunikasie, Solly Malatsi, sê die regering is daartoe verbind om ware hervorming in die IKT-sektor te dryf. Tydens ‘n beleidsvergadering in Pretoria het Malatsi frustrasies oor die gaping tussen potensiaal en lewering erken en gewaarsku dat gefragmenteerde beleid sektorgroei bedreig. Malatsi het die behoefte aan dringende optrede, beleidsbelyning en samewerking met […]
# Die minister van Kommunikasie en Digitale Tegnologie, Solly Malatsi, sê die IKT-beleidseminaar is daarop gemik om die sektor te hervorm en groei in Suid-Afrika se digitale ekonomie te ontsluit. Malatsi sê die inisiatief dui op ‘n vars, inklusiewe benadering tot beleidskepping, wat saam met bedryfskundiges beplan word. Malatsi het beklemtoon die modernisering van verouderde […]
# The SAPS Family Violence, Child Protection and Sexual Offences Units have arrested two-thousand-320 suspects nationwide in September for rape, sexual assault, and abduction. The Western Cape recorded the highest arrests with 536, followed by Gauteng 459 and KwaZulu-Natal 360. Forty-six offenders received life sentences, while 35 got 20 years imprisonment. Police spokesperson Amanda van […]
# Adjunkpresident Paul Mashatile het die behoefte beklemtoon om handels- en beleggingsbande tussen Suid-Afrika en Turkye te verdiep, met die doel om bilaterale handel van 695-miljard-rand te bewerkstellig. Mashatile het by die Suid-Afrika-Turkye Sakeraad gepraat en die diversifisering van handel, die verhoging van uitvoere van vervaardigde en verwerkte goedere, en die balansering van die ekonomiese […]