# Road running: Organisers of the Cape Town Marathon say this year’s entrants will receive sponsored entry into next year’s race. Sunday’s race was cancelled at the 11th hour following gusts of wind that damaged structures before the start gun could go off. The marathon was aiming to gain Abbott World Marathon Majors status, to […]
# Minister of Electricity Kgosientsho Ramokgopa says government plans to invest 2.2-trillion-rand, which is about 30-percent of South Africa’s gross domestic product, in a comprehensive energy transformation strategy. This is part of the country’s Integrated Resource Plan, which was approved by the cabinet. Ramokgopa says the IRP aims to address electricity supply issues, promote economic […]
# Aartsbiskop Thabo Makgoba sê verslae deur Anglikaanse biskoppe landwyd toon sterk steun vir die nasionale dialoog, veral in gemeenskappe wat die hardste getref word deur diensleweringsmislukkings. Makgoba het Suid-Afrikaners in Kaapstad aangespoor om plaaslike dialoë by te woon en die proses beskryf as ‘n straaltjie hoop teen korrupsie, onbevoegdheid en onderontwikkeling. Die Aartsbiskop sê […]
# Die DA het sy oproep herhaal dat die Veiligheidsgroep teen 31 Oktober ‘n gesamentlike aksieplan moet indien om die ineenstorting van Suid-Afrika se strafregstelsel aan te spreek. DA-woordvoerder vir Justisie, Glynnis Breytenbach, sê korrupsie en ondoeltreffendheid het misdadigers toegelaat om straffeloos op te tree, wat groei en werkgeleenthede verlam. Sy sê die ministers van […]
# Die DA-leier John Steenhuisen sal vandag voorgestelde hervormings aan Swart Ekonomiese Bemagtiging, Gelyke Indiensneming, en die Onteieningswette onthul. Die party sê die wette verskans elite-verryking en blokkeer klein ondernemings. Die DA se sespuntplan fokus op behoefte-beleid, werkskepping en die ondersteuning van klein ondernemings eerder as rasseteikens. Die aankondiging volg na die party se hofuitdaging […]
# Die premier van Gauteng, Panyaza Lesufi, het sy beste wense aan die Klas van 2025 oorgedra met die begin van die Nasionale Senior Sertifikaat-eksamen Dinsdag. Meer as 188-duisend kandidate sal by een-duisend-en-sewe sentrums skryf. Gauteng het verlede jaar ‘n slaagsyfer van 88,4-persent behaal en was derde nasionaal. Die woordvoerder van die Gautengse regering, Elijah […]
Die Universiteit van die Vrystaat sê akademiese aktiwiteite sal vandag hervat na onlangse ontwrigtings. Die universiteit se uitvoerende komitee en studenteliggame het ooreengekom oor hoe die nuwe stelsel toegepas sal word. Die akademiese kalender is aangepas om die voltooiing van die 2025 akademiese jaar te verseker. Die QwaQwa-kampus, wat gesluit is na protesoptogte oor die […]
# Die minister van Gesondheid, Aaron Motsoaledi, het pasiënte veroordeel wat die openbare gesondheidsorgstelsel uitbuit deur duplikaatmedikasie by verskeie klinieke te versamel. Motsoaledi sê die praktyk ondermyn die integriteit van gesondheidsorg en keer hulpbronne vir diegene in nood. Sy opmerkings volg na ‘n busongeluk in Limpopo waar bottels medikasie gevind is, waarvan die oorsprong en […]
# Die Suid-Afrikaanse Demokratiese Onderwysersunie het alle matriekkandidate sukses toegewens met die aanvang van die 2025 Nasionale Senior Sertifikaat-eksamen. SADOU het leerders en onderwysers geprys vir hul veerkragtigheid na die Covid-19-ontwrigting gedurende hul vroeë skooljare. SADOU-woordvoerder Nomusa Cembi het gemeenskappe aangespoor om skole teen protesoptogte en geweld te beskerm, veilige vervoer te verseker en eksamenlekkasies […]