# President Cyril Ramaphosa sê die Grondwet se beloftes is nie ten volle verwesenlik nie aangesien baie Suid-Afrikaners steeds worstel met armoede, ongelykheid en swak dienslewering. Hy het tydens die Konstitusionele Hof se 30ste herdenking in Braamfontein, Johannesburg, gesê dis onaanvaarbaar dat mense hul steeds na die hof moet wend om hul basiese regte te […]
# Chief Justice Mandisa Maya has urged South Africans to remain committed to upholding the Constitution and protecting the independence of the judiciary. Speaking at the Constitutional Court’s 30th anniversary in Braamfontein, Johannesburg, she said the court, founded in 1995 by the late former president Nelson Mandela, continues to safeguard the rights and dignity of […]
# Motorsport: The South African Formula One Bid Committee will soon submit its report to the minister of Sport, Arts and Culture, Gayton McKenzie, on a preferred promoter for the proposed Grand Prix. The world governing body, the F-I-A, approved Kyalami in Johannesburg as a Grade 1 circuit, the top standard for Formula One. Spokesperson […]
# The UK government says it is committed to supporting Africa’s transition to renewable energy through African-led partnerships. Speaking at the Africa Energy Forum in Cape Town, UK trade director Hannah Williams said UK Export Finance offers 103-billion-rand for clean energy projects across Africa. She highlighted Britain’s strengths in green finance, engineering, and renewable technologies. […]
# Parlementslede is bekommerd oor SASSA se nuwe toelaag-verifikasieproses, wat persoonlike hersienings en biometriese kontroles vereis. Hierdie proses kan veroorsaak dat arm en landelike begunstigdes sukkel om toegang tot hul toelaes te kry. Die Tesourie het gewaarsku hy kan fondse terughou indien SASSA nie aan die voorwaardes voldoen nie, insluitend inkomste- en databasiskontroles. Byna die […]
# Die DA sê die minister van Gesondheid, Aaron Motsoaledi, het onthul vanaf April vanjaar is die vakaturekoerse vir dokters, verpleegkundiges en radiograwe onderskeidelik 9,4-persent, 14,2-persent en 15,7-persent. Die party sê verder die departement het gister in ‘n vergadering met die Parlement se Staande Komitee oor Begrotings erken die vakaturekoerse is onhanteerbaar. Die DA-lid, Michele […]
# Hoofregter Mandisa Maya het die Konstitusionele Hof se rol in die hervorming van Suid-Afrika se regstelsel oor die laaste drie dekades geprys. Sy het tydens die 30ste herdenkingsviering in die hof in Braamfontein, Johannesburg, die uitwerking van die bevordering van grondwetlikheid, die toepassing van die oppergesag van die reg en die beskerming van menseregte […]
# President Cyril Ramaphosa sê die Konstitusionele Hof is ‘n kragtige simbool van Suid-Afrika se verbintenis tot geregtigheid, gelykheid en transformasie. Hy het in sy toespraak tydens die hof se 30ste herdenking in Braamfontein, Johannesburg, gesê die hof is gebou op die wrakstukke van onderdrukking om waardigheid, gelykheid en menseregte te handhaaf. Ramaphosa sê die […]
# Die DA sê die minister van Landelike Ontwikkeling en Grondhervorming, Mzwanele Nyhontso, dwing regulasies vir rasklassifisering in eiendomsoordragte af, sonder om ras wetlik of wetgewend te definieer. Mlindi Nhanha van die DA sê dit is foutief en Suid-Afrikaners kan nie met administratiewe sanksies gedreig word om aan ras-selfklassifisering deel te neem nie: