# Die Spesiale Ondersoekeenheid sê hy het die afgelope vyf jaar drie-duisend-374 sake na die Nasionale Vervolgingsgesag en die Valke verwys. Die sake hou verband met korrupsie by verskeie staatsinstellings, munisipaliteite en openbare instellings. Volgens die Valke is 58 van hierdie sake tans voor die hof en 96 dossiere wag op ʼn besluit van die […]
# Die Vereniging vir Staatsamptenare sê die integrasie van die personeel van die Suid-Afrikaanse Polisiediens se Grenseenheid in die Grensbestuursowerheid benodig deeglike ondersoek en behoorlike omsigtigheid. Die vereniging sê die owerheid worstel met ‘n ernstige begrotingstekort van 4,35-miljard-rand en ‘n personeeltekort. Claude Naiker van die staatsdiensvakbond sê die oordrag van die vier-duisend-354 polisiebeamptes wat tans […]
# Time is running out for South Africans who want to enter the 2025 Championship Boerewors competition, as entries close on Friday. Participants are expected to demonstrate skill and mastery of the full boerewors crafting process, from blending the perfect mix of herbs and spices, to processing the meat and producing perfectly stuffed and cooked […]
# The DA is calling on Labour and Employment minister, Nomakhosazana Meth, to immediately scrap the proposed quotas that would severely restrict the employment of skilled foreign nationals in South Africa. Provisions in the national labour migration policy white paper limit the hiring of foreigners in certain businesses and sectors. The DA’s Michael Bagraim says the country […]
# Cosatu vra die regering om vinnig op te tree en ʼn brandstof-prysstyging in Julie af te weer. Die Sentrale Energiefonds se data in die middel van die maand toon ʼn skerp styging in wêreldwye oliepryse weens die oorlog in die Midde-Ooste wat die huidige verhaling in Suid-Afrika negatief raak. Cosatu-woordvoerder Matthew Parks sê die […]
# Die vakbond Numsa sê ʼn taakspan is aangestel ná uitgebreide onderhandelings met Denel se bestuur om ʼn volhoubare manier te vind om salarisverhogings te finansier. Vakbondlede het gister buite die Denel-hoofkantoor in Centurion betoog en eis ʼn salarisverhoging van sewe-persent. Numsa se woordvoerder, Phakamile Hlubi-Majola, sê volgens Denel kan hy nie die salarisverhoging bekostig […]
# Die DA verwelkom die Finansiële Taakspan se eenparige besluit om Suid-Afrika se vordering op te gradeer om die laaste twee hervormings toe te pas wat nodig is om van die gryslys verwyder te word. Die land het al 22 aanbevole items van die aksieplan afgehandel. Suid-Afrika is op die gryslys geplaas weens gebreke in […]
The headlines of the leading newspapers on 19 June 2025: NATIONAL: # Business Day: Reports the state-owned special risk insurer, Sasria, plans to build up its reserves, which were wiped out by the 2021 protests, to 30-billion-rand by 2029 and has notified its clients of an average increase of 25-percent in its premiums. # And […]
Die hooftrekke uit die belangrikste nuusblaaie soos op 19 Junie 2025: NASIONAAL: # Business Day: Berig die staatsbeheerde spesiale risikoversekeraar, Sasria beplan om sy reserwes wat deur die 2021-betogings uitgewis is, teen 2029 tot 30-miljard-rand op te bou en het sy kliënte kennis gegee van ‘n gemiddelde verhoging van 25-persent in sy premies. # En […]