# Die president van die Suid-Afrikaanse Reserwebank, Lesetja Kganyago is amptelik as die 16de kansellier van Universiteit Stellenbosch ingehuldig. Die seremonie het gister in die Endler-saal op die universiteitskampus plaasgevind en is bygewoon deur hooggeplaastes, personeel en studente. Kanyago het tydens die seremonie gesê dit is ‘n eer om die rol te aanvaar en gevra […]
# Die Suid-Afrikaanse Polisiediens het pogings teen geslagsgeweld verskerp en die afgelope week landswyd 201 verkragtingsverdagtes in hegtenis geneem, insluitend 56 gesoekte individue. ‘n Egpaar in Bloubergstrand is in hegtenis geneem vir die beweerde seksuele misbruik van hul jong dogters. Die polisiewoordvoerder, Amanda van Wyk, sê skuldigbevindings sluit in die van ‘n reeksverkragter, Lesley Mohlala, […]
# The South African Reserve Bank governor Lesetja Kganyago has been officially installed as the 16th Chancellor of Stellenbosch University. The ceremony took place yesterday at the university’s Endler Hall, with dignitaries, staff, and students in attendance. Speaking at the ceremony, Kganyago said he is honoured to take on the role and called on the […]
# Die Universiteit van Kaapstad het van 171ste tot 150ste gestyg op die jongste QS-wêreld-universiteits-ranglys. Visekanselier Mosa Moshabela het die verbetering geprys as ‘n erkenning van die universiteit se tasbare uitwerking op navorsing en onderrig. Die instelling bly Afrika se hoogste gegradeerde universiteit. Belangrike sterkpunte sluit in globale navorsingsnetwerke, verwysings per fakulteit en volhoubaarheid. Die […]
# The University of Cape Town has jumped from 171 to 150 in the latest QS World University Rankings. Vice-Chancellor Mosa Moshabela hailed the rise as recognition of UCT’s real-world impact in research and teaching. UCT remains Africa’s highest-ranked university. Key strengths include global research networks, citations per faculty, and sustainability. Acting deputy vice-chancellor, Jeff […]
# Eskom sê die kragstelsel bly bestendig en veerkragtig ten spyte van die verhoogde vraag na krag. Eskom-woordvoerder, Daphne Mokwena, sê voldoende noodreserwes is beskikbaar en word strategies aangewend om aan die vraag gedurende oggend- en aandspitstye te voldoen. Sy sê om die netwerkbestendigheid verder te verbeter, beplan die kragverskaffer om ‘n totaal van tweeduisend-730-megawatt […]
# President Cyril Ramaphosa sê die toenemende konflik tussen Israel en Iran veroorsaak wêreldwye verwoesting, insluitend stygende brandstofpryse, ekonomiese onbestendigheid en lewensverlies. Ramaphosa waarsku die wêreld het ‘n gevaarliker plek geword as gevolg van die spanning wat aanhou toeneem. Hy versoek beide lande om die aanvalle te staak en hul verskille op te los, en […]
# Die voormalige Zambiese president, Edgar Lungu, sal in Suid-Afrika begrawe word ná ‘n geskil tussen sy gesin en die Zambiese regering. Lungu is vroeër hierdie maand in ‘n Suid-Afrikaanse hospitaal dood en die repatriasie van sy oorskot na Zambië is Donderdag gestaak. Die gesin se regsverteenwoordiger Makebi Zulu, sê Lungu se familie is gekant […]
# Die Onafhanklike Polisie-ondersoekdirektoraat het ‘n ernstige agterstand van meer as 15-duisend onopgeloste sake. Met meer as vyf-duisend klagtes binne twee jaar was daar ‘n toename in oproepe vir vinnige, deursigtige verantwoordbaarheid namate die publiek se vertroue in wetstoepassing verminder. OPOD se woordvoerder, Lizzy Suping, het aan SABC News gesê slegs 168 ondersoekbeamptes is landswyd […]