# ‘n WaterCAN-aktivis, Ferrial Adam, sê watertenkwaens moet ‘n korttermynoplossing bly aangesien groot dele van Gauteng steeds worstel met ‘n waterskaarste, gebrekkige infrastruktuur en oordadige tenkwakoste. Adam het tydens ‘n onderhoud met SABC News die wanbestuur gekritiseer en sê miljoene is bestee maar min verbeterings is aangebring. Sy waarsku teen watermafia en versoek dat munisipaliteite […]
# Die onderwysaktivis Hendrick Makaneta het matrieks gevra om eerlikheid en integriteit te handhaaf tydens die Nasionale Senior Sertifikaat-eksamen wat vandag begin. Makaneta het die minister van Basiese Onderwys, Siviwe Gwarube, geprys oor haar leiding met die belofte om etiese gedrag in skole te bevorder. Hy het leerders aangemoedig om gefokus en selfversekerd te bly, […]
# Getuie A het aan die Madlanga-kommissie gesê die eenheid vir onopgeloste sake het probeer om beheer te neem van die Q-Tech ingenieur Armand Swart se moorddossier, ten spyte van voortdurende arrestasies. Hy het verwys na gespanne vergaderings met die hoof van die Gautengse misdaad-ondersoekdienste, Richard Shibiri, waar daar op moontlike omkopery gesinspeel is. Getuie […]
# Die Lugdiensvereniging van Suider-Afrika het die Senior Uitvoerende Beampte van Lift, Daniel Rosenzweig, as voorsitter verkies en die uitvoerende hoof van Eswatini Air, Kaptein President Dlamini, as adjunkvoorsitter. Albei sal ‘n termyn van 12 maande dien. Tydens die 55ste Algemene Jaarvergadering in Lusaka, Zambië, het die vereniging se uitvoerende hoof, Aaron Munetsi, gesê die […]
# Die Wes-Kaapse Departement van Gesondheid en Welstand vier Borskankerbewustheidsmaand onder die tema dat niemand borskanker alleen moet beveg nie. Die departement sê vroeë opsporing en samewerking tussen klinieke, hospitale en gemeenskapsvennote red lewens. Ongeveer een-duisend-500 nuwe gevalle van borskanker word jaarliks in die provinsie gediagnoseer. ‘n Gesondheidskundige by die Tygerberg-hospitaal, Sharon Čačala (Chachala) doen […]
# The Green Connection waarsku die regering se fokus op gas- en kernenergie kan die koste van elektrisiteit vir die verbruiker opjaag. Dit volg na die aanbieding van die geïntegreerde hulpbronplan van twee-duisend-miljard-rand deur die minister van Elektrisiteit en Energie, Kgosientsho Ramokgopa. Liz McDaid van die omgewingsgroep sê die plan het nie ‘n duidelike verbintenis […]
# WaterCAN activist Ferrial Adam says water tankers should remain a short-term solution as large parts of Gauteng face water scarcity, failing infrastructure, and inflated tanker costs. Speaking to SABC News, Adam criticised mismanagement, citing millions spent with little improvement. She warned of water mafia and urged municipalities to be held accountable. She emphasised that […]
# Education activist Hendrick Makaneta has urged matric learners to uphold honesty and integrity as the National Senior Certificate exams begin today. Makaneta commended Basic Education minister Siviwe Gwarube for leading the pledge that promotes ethical conduct in schools. He encouraged learners to stay focused and confident, allowing their results to reflect their hard work […]
# Witness A told the Madlanga Commission that the Cold Case Unit tried to take control of the Q-Tech Engineering engineer Armand Swart’s murder docket despite ongoing arrests. He described tense meetings with Gauteng crime investigation services head Richard Shibiri, where possible bribe offers were hinted at. Witness A also said a party invitation from […]