# Die Kommissie vir Geslagsgelykheid waarsku slagoffers se terugtrek van seksuele oortredingsake, verswak Suid-Afrika se stryd teen geslagsgeweld. In Mpumalanga het vrees, intimidasie en ‘n gebrek aan ondersteuning gelei tot ‘n styging van 14,2-persent in sake wat teruggetrek word. Die Kommissie sê swak koördinering, DNS-agterstande en tekorte aan aanklaers en forensiese personeel vertraag geregtigheid verder. […]
# Die nasionale ballistiese hoof van die polisie, Mishak Mkhabela, het aan die Madlanga-kommissie gesê die reeksnommer van ‘n vuurwapen wat in die moord op die ingenieur Armand Swart gebruik is en waarvan die reeksnommer aanvanklik onleesbaar was, is later in ‘n laboratorium in Amanzimtoti in KwaZulu-Natal herwin. Mkhabela van die Forensiese Wetenskaplaboratorium in Silverton, […]
# Die politieke aktivis en voormalige Parlementslid, Mbuyiseni Ndlozi, sê die Thabo Mbeki-stigting se nuwe aanlyn uitsending oor die Afrika Renaissance is ‘n intellektuele en kulturele siening, nie ‘n politieke herlewing nie. Die weeklikse program word vandag bekendgestel en sal kyk na sterk idees vir die hernuwing van politiek, ekonomie en geskiedenis in Afrika. Uitsendings […]
# The Commission for Gender Equality warns that the withdrawal of sexual offences cases by victims is weakening South Africa’s fight against gender-based violence. In Mpumalanga, fear, intimidation, and lack of support have led to a 14.2-percent rise in case withdrawals. The Commission says poor coordination, DNA backlogs, and shortages of prosecutors and forensic staff […]
# Die Hooggeregshof in Johannesburg het die omstrede sakeman Vusimusi “Cat” Matlala borgtog geweier. Waarnemende regter Pieter du Plessis het beslis sy vrylating is nie in belang van geregtigheid nie. Matlala staan tereg op aanklagte van sameswering om moord te pleeg oor die beweerde beplanning van ‘n sluipmoord op sy voormalige vriendin, die aktrise Tebogo […]
# The police’s national head of ballistics Mishak Mkhabela has told the Madlanga commission that a gun used in the murder of engineer Armand Swart, whose serial number was initially unreadable, was later restored by a lab in Amanzimtoti in KwaZulu-Natal. Mkhabela, the next witness, is stationed at the Forensic Science Laboratory in Silverton, Pretoria. […]
# ActionSA has introduced the Electoral Law Amendment Bill to amend the Electoral Commission Act. The party’s Lerato Ngobeni says the Bill aims to establish the Office of the Polling Ombud, through creating a new oversight body within the Electoral Commission to regulate political opinion polling and exit polling. She says the Bill will also provide […]
# Die MK-party sê hy is steeds diep bekommerd is oor die onverpoosde toename in onwettige tabak- en alkoholhandel, wat wettige nywerhede ondermyn en die staat van noodsaaklike inkomste ontneem. Des van Rooyen van die party sê Suid-Afrika se poreuse toegangspoorte dien steeds as toevoerkanaal vir smokkelary en onwettige finansiële bedrywighede, wat Suid-Afrika miljarde-rand in […]
# Die Suid-Afrikaanse Reguleringsowerheid vir Gesondheidsprodukte het ‘n nuwe MIV-voorkomingsinspuiting bekendgestel, bekend as Lenacapavir. Die sesmaandelikse inspuiting, wat deur Gilead ontwikkel is, kan gebruik word deur volwassenes en tieners wat meer as 35-kilogram weeg, en moet gepaardgaan met veilige seksgebruike soos die gebruik van kondome. Yuven Gounden van SAHPRA sê die reguleerder het die medisyne […]