# Die Vereniging van Staatsamptenare sê hy is bekommerd dat ses landdroste wat tans geskors is sedert September 2018 steeds hul salarisse van gesamentlik 31-miljoen-rand ontvang. Volgens berigte is een van die landdroste reeds in September 2018 geskors, en nog een sedert Julie 2020. Claude Naiker van die VSA sê die klagtes teen die landdroste […]
# Cosatu has accused the South African Federation of Trade Unions of peddling fake news on the draft labour laws amendments. Cosatu’s spokesperson, Matthew Parks, says Saftu’s claims that workers’ hard-won rights, guaranteed by the Constitution and set in law, have been abandoned through some secret talks at Nedlac are false. He says while they […]
# The Public Servants Association says it is concerned that six magistrates, currently on suspension, have collectively earned 31-million-rand in salaries from September 2018 to date. According to the reports, one magistrate has been on suspension since September 2018, and another since July 2020. PSA’s, Claude Naiker, says some of the allegations facing the suspended […]
# Die EFF het dit verwelkom dat die parlementêre staande komitee oor bewilligings die aanvaarding van die verslag oor die Wetsontwerp oor die Verdeling van Inkomste uitgestel het. Dit volg ná die party se voorstelle oor wysigings aan die wetsontwerp. Die EFF sê die belangrikste voorstel is om die toekenning aan plaaslike regering van 9,5-persent […]
The headlines of the leading newspapers on 23 April 2025: NATIONAL: # Business Day: Reports the International Monetary Fund has lowered its growth outlook for South Africa and almost every other country in response to the tariff announcements by the US. South Africa’s expected growth rate has been lowered to just one-percent for this year […]
Die hooftrekke uit die belangrikste nuusblaaie soos op 23 April 2025: NASIONAAL: # Business Day: Berig die Internasionale Monetêre Fonds het sy groeivooruitsig vir Suid-Afrika en byna elke ander land verlaag in reaksie op die tariefaankondigings deur die VSA. Suid-Afrika se verwagte groeikoers is verlaag tot net een-persent vir vanjaar en 1,3-persent vir volgende jaar. […]
# Die Nasionale Polisiekommissaris, Fannie Masemola, sê die land se uitvoerende gesag, insluitend die president en adjunkpresident, is in veilige hande. Dit volg nadat hy amptelik bevestig het daar is op adjunkpresident Paul Mashatile se motorkade geskiet nadat hy verlede maand ʼn ANC-vergadering in Boksburg bygewoon het. Die polisiewoordvoerder, Athlenda Mathe, sê ʼn uitgebreide ondersoek […]
# North-West University Business School economist, professor Raymond Parsons, says there needs to be a renewed emphasis on accelerating key structural reforms. The International Monetary Fund has reduced South Africa’s 2025 gross domestic product growth forecast from 1.5-percent to one-percent. The IMF is also projecting the country will reach a growth rate of only 1.8-percent […]
# Die Nasionale Energiereguleerder van Suid-Afrika het ʼn omvattende verslag uitgegee waarin hy sy visie vir gas se rol in die land se veranderende energielandskap uiteensit. Die strategie wil probleme in die plaaslike gasbedryf aanspreek, veral die kwynende gasvoorraad uit Mosambiek. Nersa sê die strategie sit belangrike doelwitte uiteen om onder meer gasbronne en -infrastruktuur […]