# International Relations and Cooperation minister, Ronald Lamola, admits that the US-China trade war has put South Africa in a difficult position, balancing between its two biggest trade partners. China overtook the US as South Africa’s largest trading partner in 2008, with South Africa becoming China’s biggest market in Africa. Lamola says America is pushing […]
# Swiss-based Coca-Cola HBC AG has bought a majority stake in Coca-Cola Beverages Africa for 45-billion-rand, to create the second-largest bottling partner for the fizzy drink by volume globally. Coca-Cola HBC, founded in 1951 in Nigeria as the Nigerian Bottling Company, now headquartered in Switzerland, operates in 29 countries on three continents. The group will […]
# Die beweging, Suid-Afrikaanse Vriende van Israel, sê ná jare van diplomatieke flaters en ideologiese verleentheid het die ANC bewys hy kan nie vertrou word om die land internasionaal te verteenwoordig nie. Hy eis dat die ANC die Departement van Internasionale Betrekkinge en Samewerking se beheer aan ʼn regering van nasionale eenheid oorhandig. Bafana Modise […]
# ActionSA het kommer uitgespreek oor berigte dat sommige studente hul toelaag van die Nasionale Finansiële Hulpskema vir Studente gebruik om aanlyn te dobbel. Volgens die Nasionale Dobbelraad se verslag oor die 2023/2024-boekjaar, is 1,1-duisend-miljard-rand verlede jaar in die Suid-Afrikaanse dobbelbedryf verwed. Dit is 40,2-persent meer as die vorige boekjaar. Matthew George van ActionSA sê […]
# Eskom het die voldoenings- en registrasieproses vereenvoudig vir kliënte wat hul eie elektrisiteit opwek deur kleinskaalse ingebedde opwekkingstelsels, soos dak-sonpanele. Die kragverskaffer se residensiële kliënte kan nou hul stelsels laat goedkeur deur ‘n persoon wat by die Departement van Arbeid geregistreer is, in plaas daarvan om goedkeuring van ‘n professionele persoon wat by die […]
# Die Suid-Afrikaanse Reserwebank se president, Lesetja Kganyago, sê die land gaan ʼn nuwe era van lae inflasie binne wat die moontlikheid van dalende inflasieverwagtings versterk. Die bank verwag vanjaar ʼn gemiddelde inflasiekoers van 3,4-persent en volgende jaar 3,6-persent voor dit in 2027 tot drie-persent daal. Kganyago het by die 2025 SA Tomorrow-beleggingskonferensie gesê die […]
# The South African Friends of Israel says after years of diplomatic blunders and ideological prostituting, the ANC has shown it cannot be trusted to represent the country internationally. It is demanding that the ANC relinquish control of the Department of International Relations and Cooperation and hand it over to a government of national unity. […]
# Die Nasionale Energiereguleerder van Suid-Afrika het die sperdatum uitgestel vir skriftelike voorleggings en ondersteunende bewyse oor die markondersoek na die uitwerking van vaste heffings wat Eskom en munisipale elektrisiteitsverspreiders hef. Die doel van die ondersoek is om te bepaal hoe vaste en kapasiteitsgebaseerde koste gestruktureer en toegepas word in die elektrisiteitsverspreidingsektor, asook die uitwerking. […]
# ActionSA has expressed concern at reports that some students are using their National Student Financial Aid Scheme allowances to gamble on online betting platforms. Last year, according to the National Gambling Board’s report for the 2023/2024 financial year, 1.1-trillion-rand was wagered in the South African gambling industry. This is 40.2-percent more than the previous […]