# Die Grootvadersbosch-bewaringsgebied naby Heidelberg in die Wes-Kaap het op die 2025 Reverse the Red Accelerator-toekennings in Abu Dhabi in die Verenigde Arabiese Emirate, internasionale erkenning gekry vir hul pogings om die bedreigde Tradouw-rooivlerkie te red. Die klein varswatervissie, wat slegs in die Huisrivier voorkom, word bedreig deur indringerspesies en droogte. Die bewaringsprojek het rivieroewers […]
# Ses mans wat beskuldig word van die moord op Kaizer Chiefs se verdediger, Luke Fleurs, verskyn vandag in die Landdroshof in Palm Ridge, Gauteng. Die 24-jarige is in April verlede jaar doodgeskiet tydens ‘n kaping by ‘n vulstasie in Roodepoort. Die ses staan tereg op aanklagte van moord, roof met verswarende omstandighede en die […]
# Grootvadersbosch Conservancy near Heidelberg in the Western Cape has won international recognition at the 2025 Reverse the Red Accelerator Awards in Abu Dhabi, United Arab Emirates, for its efforts to save the endangered Tradouw redfin. Found only in the Huis River, the tiny freshwater fish faces threats from invasive species and drought. The conservancy’s […]
# Six men accused of murdering Kaizer Chiefs defender Luke Fleurs are appearing in the Palm Ridge Magistrate’s Court in Gauteng today. The 24-year-old was shot dead during a hijacking at a Roodepoort petrol station in April last year. The six are facing charges of murder, aggravated robbery, and the illegal possession of firearms. Police […]
# Die burgerlike beweging, Activists and Citizens Forum, vra president Cyril Ramaphosa om die Valke onmiddellik te ontbind. ʼn Polisie-informant, slegs bekend as Getuie A, het aan die Madlanga-kommissie vertel hoe lede van die Valke by sy span probeer inmeng het tydens ʼn grootskaalse ondersoek by die woning van die vermeende misdaadhoof, Katiso “KT” Molefe, […]
# DA says it has taken an important step to protect newborn babies at risk of unsafe abandonment by introducing the Safe Relinquishment Private Members Bill to Parliament. The bill, amongst other things, aims to legalise the safe relinquishment of babies and the operation of baby savers by registered child protection organisations. The DA’s Alexandra […]
# Solidarity is calling on the Department of Basic Education to review the current national norms and standards for school funding, saying the existing quintile classification often does not reflect actual socio-economic circumstances. A report by the Solidarity Research Institute shows the funding allocation per learner for quintile 5 schools in Gauteng has dropped from […]
# President Cyril Ramaphosa beklemtoon die belangrikheid van die versterking en verbreding van bilaterale betrekkinge op politieke en ekonomiese vlak met Indonesië. Hy het vanoggend in die land aangekom as deel van ‘n besoek aan drie lande in Suidoos-Asië. Indonesië is Suid-Afrika se derde grootste handelsvennoot in die streek. Ramaphosa het die Indonesiese president, Prabowo […]
# Die DA het die minister van Vervoer, Barbara Creecy, gevra vir ʼn volledige ondersoek na duur kontrakte wat die Padongelukkefonds toegeken het tydens die termyn van die voormalige uitvoerende hoof, Collins Letsoalo. Twee mediakontrakte van altesaam ‘n miljard-rand is tydens die parlementêre ondersoek na die fonds onthul. Die kontrakte aan MediaMix360 en Dzinge Production, […]