# Suspended Police minister Senzo Mchunu has faced tough questions in Parliament over the Directorate for Priority Crime Investigation’s staff shortfall of two-thousand-711 personnel. Lawmakers criticised the allocation of 100-million-rand to a temporary unit instead of funding the critical division. Mchunu acknowledged long-standing concerns raised by the directorate’s leadership about shortages in staff, equipment, and […]
# Die premier van KwaZulu-Natal, Thami Ntuli, sê die tweedaagse Provinsiale Beleggingskonferensie by Durban se Internasionale konferensiesentrum is daarop gemik om beleggers te lok om die groei van die provinsiale ekonomie aan te wakker. Die geleentheid, wat deur die Departement van Ekonomiese Ontwikkeling aangebied word, bring plaaslike en internasionale beleggers bymekaar vir uitstallings en omvattende […]
# Die dierewelsynsorganisasie Blood Lions is diep bekommerd nadat nog ‘n leeu ontsnap het terwyl hy per pad vervoer is. Die dier was van die Vrystaat onderweg na Nietverdiend in die Ramotshere Moiloa Munisipaliteit. Owerhede in Noordwes het bevestig die leeu is veilig gevang. Stephanie Klarmann van die organisasie sê die voorval stel die voortdurende […]
# Die Afrika Mayibuye-beweging vra die regering om dringend in te gryp met die opgradering van informele nedersettings en om waardige behuising in die land te versnel. Mayibuye se woordvoerder, Moselene Du-Plessis, sê dit is onaanvaarbaar dat soveel mense, ná dertig jaar van demokrasie, steeds sonder veilige behuising, elektrisiteit of behoorlike infrastruktuur leef, wat hulle […]
# Die Departement van Justisie en Grondwetlike Ontwikkeling sê hy is geraak deur ‘n wêreldwye Windows 11-stelselfout na ‘n onlangse Microsoft-opdatering. Die departement sê dit is ‘n wydverspreide probleem wat talle organisasies wêreldwyd beïnvloed en gelei het tot stelselfoute en operasionele ontwrigtings in verskeie omgewings. Woordvoerder Samuel Modipane sê hoewel die saak buite die verantwoordelikheid […]
# KwaZulu-Natal premier Thami Ntuli says the two-day Provincial Investment Conference at Durban’s ICC aims to attract investors to grow the province’s economy. Hosted by the Department of Economic Development, the event brings together local and international investors for exhibitions and plenary discussions. Ntuli says KZN targets investments exceeding 90-billion-rand, building on last year’s 85-billion-rand […]
# Animal welfare organisation Blood Lions has expressed deep concern after another lion escaped while being transported by road. The animal was being transported from the Free State to Nietverdiend in Ramotshere Moiloa Municipality. Authorities in North West have confirmed that a lion has been safely captured. The group’s Stephanie Klarmann says the incident exposes […]
# Die DA sê hy het ‘n belangrike stap gedoen om pasgebore babas te beskerm teen onveilige verwerping, deur die bekendstelling van ‘n Privaat Lid Wetsontswerp vir Veilige Opgewing by die Parlement. Die wetsontwerp se doel is onder meer om die veilige opgee van babas te wettig en die bekendstelling van babaredders deur geregistreerde kinderbeskermingsorganisasies. […]
# Statistieke Suid-Afrika sê die jaarlikse verbruikersinflasie het in September effens gestyg tot 3,4-persent teenoor 3,3-persent in Augustus. Die toename is hoofsaaklik die gevolg van hoër pryse vir vervoer, restaurante en verblyf, terwyl inflasie vir voedsel en nie-alkoholiese drankies effens gedaal het. Vleispryse het tot hul hoogste vlak sedert 2018 gestyg, met bees-stowevleis wat op […]