# AfriForum sê die Nasionale Vervolgingsgesag se bewering dat die Oos-Kaapse premier Oscar Mabuyane steeds ondersoek word, is verdag. Mabuyane word van korrupsie beskuldig wat verband hou met die onwettige verspreiding van fondse deur sakeman Lonwabo Bam, insluitend betalings wat verband hou met vervoerreëlings vir Winnie Madikizela-Mandela se begrafnis. Barry Bateman van AfriForum sê die […]
# Die Suid-Afrikaanse Toerismeraad sê die minister van Toerisme, Patricia de Lille, se redes vir die ontbinding van die raad het die toets van goeie rede onder die Toerismewet gedruip. ‘n Voormalige raadslid, Lawson Naidoo, het aan die Parlement gesê die raad is die kans ontsê om op die minister se tweede brief te reageer. […]
# AfriForum says the National Prosecuting Authority’s claim that Eastern Cape premier Oscar Mabuyane is still under investigation, is suspicious. Mabuyane is accused of corruption linked to the unlawful distribution of funds by businessman Lonwabo Bam, including payments related to transport arrangements for Winnie Madikizela-Mandela’s funeral. AfriForum’s Barry Bateman says the private prosecution unit may […]
# Global alliance for sustainable coal, FutureCoal, is calling on banks, insurers, and investors to fund coal fairly and responsibly. Chairperson Mike Teke says coal remains a vital energy source, supporting industries, jobs, and economic growth, especially in regions with limited alternatives. Teke urged financial institutions to back coal under FutureCoal’s sustainable coal stewardship framework, […]
# The South African Tourism Board says Tourism minister Patricia de Lille’s reasons for dissolving the board fail the good cause test under the Tourism Act. Former board member Lawson Naidoo told Parliament the board was denied a chance to respond to the minister’s second letter. He cited resignations, suspensions, and operational challenges affecting the […]
# Die Vereniging van Staatsamptenare het die nasionale polisiekommissaris, Fannie Masemola, geprys nadat 121 politieke moorddossiere terugbesorg is aan die KwaZulu-Natalse-taakspan om ondersoeke te bespoedig. Die vakbond glo die eenheid beskik oor die kundigheid om vinnige geregtigheid te lewer in gevalle waar vordering maande lank gesloer het. Claude Naiker van die vakbond waarsku die waarnemende […]
# Die DA sê president Cyril Ramaphosa was verkeerd om die grondbesettings van die vroeë 2000’s in Zimbabwe noodsaaklik en ambisieus te noem tydens sy besoek aan Harare verlede week. Die party sê die proses het die buurland se ekonomie vernietig en hongersnood veroorsaak. Hulle waarsku indien dit as ‘n voorbeeld gebruik word, hou dit […]
# Die African Transformation Movement het die uitspraak van die Hooggeregshof in Johannesburg verwelkom wat Phethe Simiao tot lewenslange tronkstraf gevonnis het vir die verkragting en moord op die sesjarige Amantle Samane. ATM se woordvoerder, Zama Ntshona, sê die uitspraak lewer geregtigheid vir die kind se gesin en stuur ‘n sterk boodskap teen geweld wat […]
# Die DA doen ‘n beroep op die minister van Gesondheid, Aaron Motsoaledi, om te verduidelik waarom 1,7-miljard-rand wat bedoel is vir een-duisend-750 nuwe gesondheidsposte nie personeelgetalle in openbare hospitale verhoog het nie. Die party sê hospitale bly kritiek onderbeman, met meer as 27-duisend vakatures, insluitend twee-duisend dokters en 17-duisend verpleegsters. Michéle Clarke van die […]