Die hooftrekke uit die belangrikste nuusblaaie soos op 03 September 2025: NASIONAAL: # Business Day: Berig die 121 omstrede dossiere wat van die KwaZulu-Natalse politieke moordtaakspan verwyder is, sal aan die Madlanga-kommissie beskikbaar gestel word. Die koerant skryf die waarnemende polisieminister, Firoz Cachalia en nasionale polisiekommissaris, generaal Fannie Masemola, het ooreengekom dat dit die beste […]
# The DA is calling for the disbandment of the Government Pensions Administration Agency, arguing that its work should be taken over by the Government Employees Pension Fund, to protect pensions and taxpayers. The agency has been implicated in reports of procurement irregularities, including allegedly awarding a 500-million-rand biometric contract to a company without any […]
# My Vote Counts says the IEC’s annual Political Party Funding Report reveals a need for a more transparent and accountable party funding system. The report, which covers the period from April 1st 2023, to March 31st 2024, shows that political parties received over 3.2-billion-rand in total funding. Together, the ANC and DA received over […]
# Deputy president Paul Mashatile has expressed concern over delays to the start of the Madlanga Commission. The commission is tasked with investigating criminality, political interference, and corruption within the criminal justice system. Its hearings were scheduled to begin on Monday, 1st September, but a procurement delay meant critical infrastructure was not ready, forcing a […]
# Die Departement van Maatskaplike Ontwikkeling se direkteur-generaal, Peter Netshipale, sê die kommunikasie-direkteur, Lumka Oliphant, se skorsing hou nie verband met haar onlangse bewerings op sosiale media nie. Sy sê sy is geskors omdat minister Sisisi Tolashe glo sy het inligting aan die Sunday Times gelek. Die koerant het berig oor die departement se uitspattige […]
# Die waarnemende minister van Polisie, Firoz Cachalia, en die nasionale polisiekommissaris, Fannie Masemola, het ingestem om die 121 dossiere van die KwaZulu-Natalse taakspan oor politieke moorde aan die Madlanga-ondersoekkommissie te oorhandig. Dit volg nadat die twee verskil het of die dossiere wat van die taakspan weggeneem is, teruggegee moet word. Die dossiere is belangrik […]
# Die DA sê die minister van Toerisme, Patricia de Lille, se besluit om die SA Toerismeraad te ontbind, was ‘n blatante magsmisbruik wat ontwerp is om haar bondgenoot, die geskorste uitvoerende hoof, Nombulelo Guliwe, teen aanspreeklikheid te beskerm. Die minister het haar besluit in die Parlement verdedig en onwettige gedrag, prosedurele oortredings en roekelose […]
# En die finansiële aanwysers: Die rand verhandel teen XX-rand-XX-sent teen die dollar, XX-rand-XX-sent teen die euro en XX-rand-XX-sent teen die pond. Bitcoin verhandel teen XX-duisend-XXX-dollar. Die prys van goud is drie-duisend-XXX-dollar-XX-sent per fynons en die prys van Brent ruolie XX-dollar-XX-sent per vat.
Bly ingeskakel vir meer nuus……………….