# Freedom Park in Pretoria has unveiled the Beyond Borders exhibition, celebrating three decades of South African democracy and Dutch-South African solidarity. The exhibition features artefacts from the apartheid era, and photographs from the collections of the International Institute of Social History, the South African History Archive, and the Nelson Mandela Foundation. The exhibition runs […]
# Die minister van Gesondheid, Aaron Motsoaledi het die aanstelling van ’n nuwe voorsitter en lede van die tussentydse Raad van Tradisionele Gesondheidspraktisyns van Suid-Afrika aangekondig. Sheila Fihliwe Khama is aangestel as voorsitter, met Sarah Motha, Rapholo Joel Chauke, en Machiniba Sylvia Sathekge wat in verskillende poste by die raad aansluit. Die minister sê hierdie […]
# Aansoeke vir Fase 5 van die Basiese Onderwys Indiensnemingsinisiatief het amptelik geopen. Jong Suid-Afrikaners van 18- tot 34-jaar-oud word versoek om op die sayouth.mobi-portaal aansoek te doen vir die meer as 204-duisend poste landwyd. Deelnemers kan onderwys- en algemene assistente by skole wees. Die program, ondersteun deur die Presidensiële Indiensneming-stimulus, het ten doel om […]
# Tshwane will host the 2025 ACCES Music Conference and Festival, a major global music industry event, in November. Mayoral committee member for Economic Development and Spatial Planning, Sarah Mabotsa, says the city welcomes the economic boost this international gathering brings. The event will showcase talent to global industry leaders, creating 80-thousand jobs by 2029, […]
# Stellenbosch Business School climate expert Jako Volschenk says optimism, backed by science and real progress, could be the key to fighting climate change. Speaking on World Earth Day, he says South Africa is well-positioned to lead in renewables, with solar and wind now cheaper than coal. Volschenk believes sharing positive stories, not just bad […]
# Die vakbond Popcru bied van vandag af sy Nasionale-geslagsforum by die Holiday Inn in Rosebank, Johannesburg aan. Die twee-dag vergadering bring die vakbond se leierskap en bondgenote bymekaar om geslagsgelykheid en insluiting te bevorder, om geslagsaktiviste te vereer en om gegradueerdes van die 2023 Vroueontwikkelingsgroep te vier. Die forum spreek ook belangrike kwessies soos […]
# Meer as 17-duisend-600 mense is die afgelope week tydens verskerpte operasies deur Operasie Shanela in hegtenis geneem. Die afgelope Paasnaweek is meer as 500 onwettige drankwinkels gesluit, met die meerderheid in KwaZulu-Natal. Inhegtenisnemings sluit meer as een-duisend-100 motoriste vir dronkbestuur in, sowel as arrestasies vir die besit van dwelms en gesoekte verdagtes. Die polisiewoordvoerder, […]
# Die EFF het in die Wes-Kaapse Hooggeregshof aangevoer die beplande BTW-verhoging wat volgende week in werking tree, is ongrondwetlik en sal ongelykheid vererger. Die party stem saam met die DA dat die verhoging ‘n skending van die Handves van Regte is en dat dit die armes geweldig sal benadeel. Die party se regsverteenwoordiger, Tembeka […]
# Health minister Aaron Motsoaledi has announced the appointment of a new chairperson and members to the Interim Traditional Health Practitioners Council of South Africa. Sheila Fihliwe Khama is appointed chairperson, with Sarah Motha, Rapholo Joel Chauke, and Machiniba Sylvia Sathekge joining in various capacities. The minister says that these appointments, effective immediately, aim to […]