# Trade union Solidarity has laid a complaint with a United Nations agency, accusing the government of breaching a race law settlement. The deal was signed in 2023 with the help of the International Labour Organisation. The union has set up a seven-million-rand legal fund to fight what it calls unfair race-based policies. Solidarity’s Anton […]
# Die Presidensie sê president Cyril Ramaphosa is optimisties oor die toekoms van Suid-Afrika se handelsbetrekkinge met die VSA. Suid-Afrika het ‘n handelsvoorstel aan die Amerikaanse handelsverteenwoordiger gestuur, en verdere gesprekke word vir later hierdie maand beplan. Die woordvoerder van die Presidensie, Vincent Magwenya, het aan die media gesê die regering bly hoopvol om voort […]
# The Presidency says president Cyril Ramaphosa is optimistic about the future of South Africa’s trade relations with the US. South Africa has sent a trade proposal to the US trade representative, and more talks are planned for later this month. The presidential spokesperson Vincent Magwenya told the media the government remains hopeful to continue […]
# Die oudpresident van Zambië, Edgar Lungu wat tot 2021, bykans sewe jaar aan bewind was, is in die ouderdom van 68 in Pretoria dood. Volgens ‘n verklaring deur sy politieke party, die Patriotic Front, het Lungu gespesialiseerde mediese behandeling by ‘n kliniek in Pretoria ontvang. Hy het ‘n seldsame slukderm-siekte gehad wat veroorsaak word […]
# Die vakbond Solidariteit het ‘n klag by ‘n Verenigde Nasies-agentskap ingedien waarin hulle die regering daarvan beskuldig dat hulle ‘n raswet-skikking oortree het. Die ooreenkoms is in 2023 met die hulp van die International Labour Organisation onderteken. Die vakbond het ‘n regsfonds van sewe-miljoen-rand op die been gebring om te veg teen wat dit […]
# Die Vereniging van Staatsamptenare verwelkom die skorsing van die hoof van die Onderwysdepartement in Mpumalanga, Lucy Moyane, nadat ‘n forensiese verslag ernstige verkrygingsonreëlmatighede in haar departement blootgelê het. Die departement het na bewering twee miljoen rand bestee aan slegs 22 skootrekenaars, wat neerkom op 91-duisend-rand per rekenaar. Flip van der Walt van die vereniging […]
# Zambia’s former president Edgar Lungu, who held power for almost seven years until 2021, died in Pretoria at the age of 68. According to a statement by his political party, the Patriotic Front, Lungu had been receiving specialised medical treatment in a clinic in Pretoria. He had suffered from recurring achalasia, a condition caused […]
# Die Departement van Landbou gaan nuwe reëls instel om die beweging van diere met gesplete hoewe te beheer in ‘n poging om die verspreiding van bek-en-klouseer te bekamp. Dit volg ná ‘n uitbreking by die grootste beesvleisprodusent, Karan Beef, wat besmettings by sy Heidelberg-voerkraal in Gauteng bevestig het. Die nuwe maatreëls sal streng toesig […]
# The Public Servants Association welcomes the suspension of the Mpumalanga Education Head of Department, Lucy Moyane, following a forensic report exposing serious procurement irregularities. The department reportedly spent two-million-rand on just 22 laptops costing over 91-thousand-rand each. The association’s Flip van der Walt warns more senior officials may be involved, calling for urgent disciplinary […]