# Die voormalige minister van Polisie, Bheki Cele, ontken dat hy ooit die ontbinding van die taakspan oor politieke moorde tydens sy ampstermyn gemagtig het. Cele het aan die parlementêre ad hoc-komitee gesê die span was steeds aktief voor verlede jaar se verkiesing en dat geen besluit om dit te ontbind, geneem is nie. Hy […]
# Die leier van die MK-party en voormalige president Jacob Zuma het die ANC-veteraan Tony Yengeni as die party se tweede adjunkpresident aangekondig. Zuma sê die skuif versterk die party se leierskap, wat adjunkpresident John Hlophe toelaat om op parlementêre en regsake te fokus. Zuma het aan die media gesê hierdie veranderinge is daarop gemik […]
# Build One South Africa sê ses-miljard-rand in munisipale water- en sanitasiefondse is oor die afgelope vyf jaar nie bestee nie, wat veroorsaak dat miljoene Suid-Afrikaners sonder betroubare toegang tot skoon water is. Die party waarsku regeringswanbestuur vererger die waterkrisis, veral in die Oos-Kaap, Limpopo en Gauteng. BOSA se adjunkleier, Nobuntu Hlazo-Webster, het in die […]
# President Cyril Ramaphosa has congratulated Sanae Takaichi on her election as Japan’s first female Prime Minister. Ramaphosa highlighted the long-standing partnership between the two nations, built on respect, cooperation, and shared goals for peace and development. He expressed eagerness to collaborate with Prime Minister Takaichi across trade, investment, education, science, and cultural exchanges. He […]
# MK Party leader and former President Jacob Zuma has announced ANC veteran Tony Yengeni as the party’s second deputy president. Zuma says the move strengthens the party’s leadership, allowing deputy president John Hlophe to focus on parliamentary and legal matters. Zuma told the media these changes aim to build organisational capacity and prepare the […]
# Former Police minister Bheki Cele has denied ever authorising the dissolution of the Political Killings Task Team during his tenure. Cele told Parliament’s ad hoc committee that the team was still active ahead of last year’s May elections and no decision to disband it was made. He questioned suspended Police minister Senzo Mchunu’s claim […]
# Build One South Africa says six-billion-rand in municipal water and sanitation funds have gone unspent over the past five-years, leaving millions of South Africans without reliable access to clean water. The party warns government mismanagement is deepening the water crisis, particularly in the Eastern Cape, Limpopo, and Gauteng. Speaking in Parliament, BOSA deputy leader […]
# Die premier van KwaZulu-Natal, Thami Ntuli, het inwoners gevra om die polisie te ondersteun in hul pogings om misdaad te bestry en gemeenskapsveiligheid te verseker. Ntuli het tydens die KZN-beleggingskonferensie in Durban die polisiekommissaris, Nhlanhla Mkhwanazi, geprys vir sy onbevooroordeelde diens. Sy opmerkings volg te midde van bewerings oor politieke inmenging. Die premier het […]
# Die voormalige minister van Polisie, Bheki Cele het die ontbinding van die Taakspan vir Politieke Moorde as ‘n groot terugslag beskryf. Cele het aan die Parlement se ad hoc-komitee gesê hy het van die besluit gehoor deur ‘n brief van die geskorste minister van Polisie, Senzo Mchunu. Cele het ook sy skok uitgespreek nadat […]