# Die voorsitter van die Parlement se Portefeuljekomitee oor Polisie, Ian Cameron, sê ingewortelde korrupsie verlam die SAPD en die regstelsel. Dit volg ná die KwaZulu-Natalse Polisiekommissaris, Nhlanhla Mkhwanazi, se uitlatings oor sameswering in wetstoepassing en die regbank. Cameron vra vir ‘n onafhanklike ondersoek, ‘n Parlementêre debat en dat dossiere van politieke moorde bevries word. […]
# The Chairpersons of Parliament’s Portfolio Committee on Police, Ian Cameron, says deep-rooted corruption has crippled SAPS and the justice system. This follows KwaZulu-Natal Police Commissioner, Nhlanhla Mkhwanazi, claims of collusion in law enforcement and the judiciary. Cameron calls for an independent inquiry, Parliamentary debate, and the freezing of political killing dockets. He also emphasised […]
# Die ANC sê die minister van Hoër Onderwys en Opleiding, Nobuhle Nkabane, het te goedertrou opgetree deur ‘n vrywillige raadplegingspaneel aan te stel om te help met die aanstellings van die raadsvoorsitters vir die Sektor Onderwys- en Opleidingsowerheid. Luidens ‘n verklaring was daar geen bedoeling om die Parlement te mislei nie en die fout […]
# The ANC says Higher Education and Training minister Nobuhle Nkabane acted in good faith in appointing a voluntary advisory panel for the appointment of Sector Education and Training Authorities board chairpersons. It states there was no intent to mislead Parliament, and the error involving advocate Terry Motau’s role was acknowledged and corrected. In a […]
# Die Polisie- en Gevangenisse-burgerregte-vakbond sê aantygings wat die polisiekommisaris van KwaZulu-Natal, Nhlanhla Mkhwanazi, gemaak het, hou ernstige gevolge in vir die integriteit van die strafregstelsel. Popcru vra kalmte en versoek dat die saak deur onafhanklike prosesse behartig moet word om verdere skade aan openbare vertroue te verhoed. Richard Mamabolo van Popcru sê politieke inmenging […]
# The Police and Prisons Civil Rights Union says claims made by KwaZulu-Natal’s Police Commissioner, Nhlanhla Mkhwanazi, have serious implications for the integrity of the criminal justice system. The union has called for calm and urged that the matter be handled through independent processes to avoid further damage to public confidence. Popcru’s Richard Mamabolo says […]
# Die DA sê die ANC verdedig die onverdedigbare deur volledige en onvoorwaardelike steun te gee aan Minister Nobuhle Nkabane van Hoër Onderwys en Opleiding, wat krimineel ondersoek word. Die DA beskuldig Nkabane dat sy die Parlement bedrieg het om kaderontplooiing te verdoesel. Karabo Khakhau van die party waarsku dat sulke ondersteuning aanspreeklikheid ondermyn en […]
# The DA says the ANC is defending the indefensible by offering full and unconditional support to Higher Education and Training minister Nobuhle Nkabane, who is under criminal investigation. The party accuses Nkabane of lying to Parliament to cover up cadre deployment corruption. The DA’s Karabo Khakhau warns that such backing undermines accountability and signals […]
# Die minister van Gesondheid, Aaron Motsoaledi, sê daar is geen plek vir diskriminasie in die gesondheidsorgsektor nie. Dit volg ná ‘n Artikel 59-verslag deur Advokaat Tembeka Ngcukaitobi, wat mediese skemas soos Discovery en die mediese fonds vir staatsamptenare se rassepartydigheid teen swart gesondheidsorgverskaffers bevestig. Die Raad vir Gesondheidsorgbefondsers veroordeel die verslag as gebrekkig en […]