# The South African Institute of Taxation has echoed Revenue Service commissioner Ed Kieswetter’s call for vigilance amid rising scams this tax season. Acting deputy CEO Keitumetse Sesana told Newzroom Afrika scammers mimic official SARS emails, making it difficult for laypersons to detect fraud. She calls on citizens to verify all tax-related communication directly with […]
# The South African Institute of Taxation has urged taxpayers to participate in the Revenue Services’ auto-assessment process, which runs from today to the 20th. Acting CEO Keitumetse Sesana explained to Newzroom Afrika that citizens receiving SMS or email notifications can view their assessments via SARS’ online query system. She emphasises that disputes can be […]
# Die Activist and Citizens Forum moedig president Cyril Ramaphosa aan om dringend op te tree om te voorkom dat Suid-Afrika in ‘n erger krisis verval. Dit volg na ernstige aantygings deur KwaZulu-Natal se polisiekommissaris, Nhlanhla Mkhwanazi, wat die minister van Polisie, Senzo Mchunu, en die adjunk nasionale kommissaris, Shadrack Sibiya, beskuldig van politieke inmenging […]
# ActionSA het sy steun aan die KwaZulu-Natalse polisiekommissaris Nhlanhla Mkhwanazi herbevestig, ná sy uitlatings oor politieke inmenging by polisie-ondersoeke. Die party sê Mkhwanazi het ‘n goeie agtergrond en behoort nie geviktimiseer te word omdat hy teen senior politieke persone uitpraat nie. Michael Beaumont van ActionSA waarsku eerlike polisieleiers word geteiken om hulle stil te […]
# #ActionSA het onderneem om na aanleiding van die ineenstorting van infrastruktuur in baie munisipaliteite, basiese dienslewering sy belangrikste prioriteit te maak in die komende plaaslike regeringsverkiesing. Die party het tydens die afsluiting van sy strategiese beplanningsessie gesê Suid-Afrikaners dring aan op betroubare dienste in plaas van politiek. Die party beplan om mislukte elektrisiteit, water, […]
# Die Hooggeregshof in Pietermaritzburg in KwaZulu-Natal het Sibusiso Ncengwa tot 25-jaar tronkstraf gevonnis vir die moord op die voormalige sekretaris-generaal van die ANC-jeugliga, Sindiso Magaqa, in 2017. Die 37-jarige het skuld erken vir die moord en die poging tot moord op drie ander, en beweer die wyle burgemeester van uMzimkhulu, Mluleki Ndobe, was die […]
# Die DA sê hy is diep bekommerd oor onlangse onthullings van beweerde onreëlmatighede rondom ‘n tender ter waarde van 100-miljoen-rand wat SA Toerisme aan Pomme Express toegeken het. Die party sê die maatskappy kon skynbaar nie sy ervaring bewys nie, en het vals en misleidende inligting as deel van sy tender voorgelê. Haseena Ismail […]
# The Activist and Citizens Forum has urged president Cyril Ramaphosa to act urgently to prevent South Africa from descending into a deeper crisis. This follows serious allegations by KwaZulu-Natal police commissioner, Nhlanhla Mkhwanazi, accusing Police minister Senzo Mchunu and deputy National Commissioner of Crime Detection, Shadrack Sibiya of political interference in police operations. The […]
# Landboukenners het Suid-Afrtika se 2025 wynoes as een van die beste in dekades beskryf, met volumes wat met 11-persent tot 1,2-miljoen ton gestyg het. Die bedryfsorganisasie South African Wine sê uitvoere word versterk deur ideale weer en ‘n verskuiwing na premiumwyne, en bedien nou meer as 120 markte, op van net 60 af in […]