# Die Forum for South Africa sê die huidige beleid oor swart ekonomiese bemagtiging het nie in sy ware doel geslaag nie. Die DA het verlede week sy Wetsontwerp oor Ekonomiese Insluiting vir Almal bekendgestel wat daarop gemik is om die land se huidige SEB-wette met ʼn inklusiewe verkrygingstelsel te vervang. Die forum se leier, […]
# Inyathelo, die Suid-Afrikaanse Instituut vir Bevordering, het die besluit van die Finansiële Aksietaakmag verwelkom om Suid-Afrika van sy grys lys te verwyder. Dit volg op omvattende hervormings en samewerking tussen die regering, reguleerders en die finansiële sektor om die integriteit van die land se finansiële stelsel te versterk. Feryal Domingo van Inyathelo sê dié […]
# Eskom sê hulle beplan om die week altesaam een-duisend-715-megawatt se opwekkingsvermoë in die netwerk terug te plaas om die netwerkbestendigheid verder te versterk. Die woordvoerder van die kragverskaffer, Daphne Mokwena, sê Eskom het gedurende die tydperk tussen 10 en 23 Oktober vanjaar gemiddeld nege-duisend-954 megawatt in onbeplande onderbrekings aangeteken. Sy sê dit is ‘n […]
# Die Madlanga-kommissie sal vandag getuienis van ‘n forensiese ballistiese kenner van die Suid-Afrikaanse Polisiediens in Pretoria aanhoor. Die kommissie ondersoek bewerings van kriminaliteit, politieke inmenging en korrupsie binne die strafregstelsel. Die forensiese ballistiese kenner sal na verwagting bewyse lewer wat verband hou met die moord op die Vereeniging-ingenieur Armand Swart, wat vermoedelik ‘n geval […]
# Die DA verwelkom die bevestiging dat die minister van Justisie en Grondwetlike Ontwikkeling, Mmamoloko Kubayi, Woensdag voor die Nasionale Raad van Provinsies se gekose komitee oor Veiligheid en Justisie sal verskyn. Sy sal na verwagting die verslegtende lot van landdroste in die land aanspreek. Mzamo Billy van die DA sê die minister moet rekenskap […]
The headlines of the leading newspapers on 27 October 2025: NATIONAL: # Business Day: Reports the ratings agency Moody’s has expressed doubts about Eskom’s ability to use the capital markets again for funding in the next three years to raise billions of rand to invest in infrastructure. Moody’s says executing Eskom’s ambitions will not be […]
Die hooftrekke uit die belangrikste nuusblaaie soos op 27 Oktober 2025: NASIONAAL: # Business Day: Berig die graderingsagentskap Moody’s het twyfel uitgespreek oor Eskom se vermoë om weer die kapitaalmarkte te gebruik vir befondsing in die volgende drie jaar om miljarde rand in te samel om in infrastruktuur te belê. Moody’s sê die uitvoering van […]
# Inyathelo, the South African Institute for Advancement, has welcomed the decision by the Financial Action Task Force to remove South Africa from its grey list. This follows extensive reforms and collaboration across government, regulators, and the financial sector to strengthen the integrity of the country’s financial system. Inyathelo’s Feryal Domingo says this significant milestone is […]
# Die ANC sê hy verwelkom Afrikaans-sprekende Suid-Afrikaners se standpunt. Byna 50 Afrikaner-akademici, -kerkleiers en ander -beroepspersone het saam ʼn brief geskryf en geteken met die titel: Not in our Name: Afrikaners Respond to the Misuse of Their Story in US Politics. In die brief verwerp hulle die Amerikaanse siening wat Afrikaners as slagoffers van […]