# Die Besigheid-20 Suid-Afrika-beraad bied sy middeltermynkonferensie voor die G20-presidentskap aan. Die B20 oorhandig vandag beleidsaanbevelings wat handel, finansies, digitale transformasie, energie, voedselsekerheid en nywerheidsinnovering bespreek. Die padkaart sluit belangrike prestasie-aanwysers, gevallestudies en bruikbare handleidings in. Die voorsitter van die B20 Handels- en Beleggingstaakmag, Busisiwe Mabuza, het aan SABC News gesê dit vorm die G20-beleid […]
# Die DA sê hy is in besit van ‘n brief van die energiereguleerder, Nersa, wat ernstige foute in hul tariefberekenings erken, en gelei het tot ‘n skikking van 54-miljard-rand met Eskom. In die brief het die Nersa-voorsitter, Thembani Bukula bevestig dat ‘n regstellende proses aan die gang is om aanspreeklikheid vir die duur blaps […]
# Die Mededingingskommissie het sy eerste lewenskoste-verslag, wat huishudelike onkostes vanaf 2020 tot vanjaar dophou, bekend gestel. Die verslag wys dat elektrisiteit met 68-persent opgeskiet het en water met 50-persent, baie hoër as die inflasiekoers van 28-persent. Onderwyskoste het ook skerp gestyg, terwyl internet- en begrafniskoste stabiel gebly het. Voedselkoste, insluitend eiers, mieliemeel, en sonneblomolie, […]
# Die Departement van Verdediging voer tans gesprekke om die gesamentlike BRICS-Vlootoefening uit te stel. Dis oorspronklik vir November geskeduleer. Die oefening, wat elke twee jaar tussen Suid-Afrika, Rusland en China gehou word, sal na verwagting nou op ‘n latere, wedersyds-geskikte datum plaasvind. Siphiwe Dlamini van die departement sê die uitstel word benodig om ontwrigting […]
# Ithuba Lotery het ‘n dringende hofaansoek by die Hooggeregshof in Pretoria ingedien om die oorhandiging van die vierde lottolisensie aan Sizekhaya Holdings te stop. News24 berig die onderneming, wat tweede in die bodproses geëindig het, beweer die bodevalueringsproses was gebrekkig en wil hê die toekenning van die lisensie moet opgeskort word totdat die hof […]
# Sokker: Die Department van Sport, Kuns en Kultuur het belangrike vooruitgang met die instelling van tegnologie vir die video-assistentskeidsregter aangekondig en 82-miljoen-rand van sy huidige begroting beloof om dit te verwesenlik. Mylpale is bereik in samewerking met die Suid-Afrikaanse Sokkervereniging en die Premierliga, soos die uitreiking van ‘n versoek om voorstelle en belyning met […]
# The Department of Defence says it’s in talks to postpone the joint BRICS Naval exercise, originally scheduled for November. The exercise, held every two years between South Africa, Russia and China, is now expected to take place on a later mutually suitable date. The department’s Siphiwe Dlamini says the postponement is necessary to avoid […]
# Die Ontwikkelingsbank van Suider-Afrika het ‘n rekord-netto-wins van 5,3-miljard-rand getoon vir die jaar tot einde Maart, ’n styging van 14,4 persent. Dis gesteun deur hoër netto-rente-inkomste en billike waarde-opbrengste. Die uitvoerende hoof, Boitumelo Mosako, sê volgehoue inkomste het met 13,7-persent to 5,1-miljard-rand gegroei, terwyl afbetalings op die leningsboek ’n rekordvlak van 27,4-miljard-rand behaal het. […]
# Soccer: The Department of Sport, Arts and Culture has announced major progress in implementing Video Assistant Referee technology in South African soccer and pledged 82-million-rand of its current budget to make it a reality. Working with the South African Football Association and the Premier Soccer League, milestones include issuing a Request for Proposals and […]