# Die Suid-Afrikaanse Weerdiens waarsku ‘n laagdruk-stelsel kan swaar reën, donderstorms en koue weer oor die grootste dele van die land veroorsaak van vandag tot Saterdag. Woordvoerder Tokelo Chiloane sê swaar neerslae kan in die oostelike streke voorkom, en die Vrystaat en Noordwes kan oorstromings en hael verwag. Sy sê sneeu word voorspel oor die […]
# The South African Weather Service has warned of cut-off low forecast to bring heavy rain, thunderstorms, and cold weather across much of South Africa from today to Saturday. Spokesperson Tokelo Chiloane says heavy rainfall is expected in the eastern regions, while the Free State and North West may face flooding and hail. She says […]
# President Cyril Ramaphosa is vandag op ‘n werksbesoek in Maseru, Lesotho, as mede-voorsitter van die tweede sitting van die bi-basionale kommissie, saam met die eerste minister van Lesotho, Samuel Matekane. Die vergadering het ten doel om bilaterale betrekkinge te versterk en ekonomiese samewerking te verdiep. Dit sal ook die vordering met gesamentlike projekte hersien, […]
# President Cyril Ramaphosa will undertake a working visit to Maseru, Lesotho today to co-chair the Second Session of the Bi-National Commission alongside Lesotho’s prime minister Samuel Ntsokoane Matekane. The meeting aims to strengthen bilateral relations and deepen economic cooperation. The meeting will also review progress on joint initiatives, including the second phase of the […]
# President Cyril Ramaphosa het bevestig hy het gister telefonies met die Russiese president, Vladimir Putin, gepraat en die sterk bande tussen die twee lande herbevestig. Die leiers het hulle daartoe verbind om pogings vir ‘n vreedsame oplossing vir die Rusland-Oekraïense konflik te ondersteun. Ramaphosa sal Donderdag met Oekraïne se president, Volodymyr Zelensky, by die […]
# Rugby: Suid-Afrikaanse rugbylegende Norman Mbiko is op die ouderdom van 79 oorlede ná ’n lang siekte. Mbiko, wat in Kraaifontein in Kaapstad gebore is, het apartheid-uitdagings oorkom om ’n merkwaardige rugbyloopbaan te bou. Hy was die laaste kaptein van die swart Springbokke en ’n voormalige hoofafrigter van die Blitsbokke. President van SA Rugby, Mark […]
# Business Leadership South Africa se uitvoerende hoof, Busi Mavuso, het ’n herevaluering van die Suid-Afrikaanse Motorbedryf-meesterplan van 2018 versoek na aanleiding van dreigende Amerikaanse tariewe op Suid-Afrikaanse voertuiguitvoere. Sy versoek in haar jongste nuusbrief onmiddellike onderhandelings met Amerikaanse leiers, aangesien die sektor 6,5-persent van sy voertuie na die VSA uitvoer. Mavuso beklemtoon die instelling […]
# Vryheidspark in Pretoria het ‘n uitstalling bekendgestel wat drie dekades van Suid-Afrikaanse demokrasie en solidariteit met Nederland vier. Die uitstalling bevat oudhede uit die apartheidsera, en foto’s uit die versamelings van die Internasionale Instituut vir Maatskaplike Geskiedenis, die Suid-Afrikaanse Geskiedenis-argief en die Nelson Mandela-stigting. Die uitstalling duur tot einde Junie.
# President Cyril Ramaphosa has confirmed that he spoke with Russian president Vladimir Putin yesterday, reaffirming strong ties between the two nations. The leaders committed to supporting efforts for a peaceful resolution to the Russia-Ukraine conflict. Meanwhile, Ramaphosa is set to meet with Ukrainian president Volodymyr Zelensky on Thursday at the Union Buildings in Pretoria. […]