# President Cyril Ramaphosa gaan sy Oekraïnse ampsgenoot, Volodimir Zelensky, môre by die Uniegebou in Pretoria ontvang tydens die eerste ampsbesoek deur ‘n Oekraïnse president aan Suid-Afrika. Die Presidensie sê die besoek sal aan die twee lande die geleentheid bied om bilaterale betrekkinge te bespreek en bilaterale samewerking op die gebied van handel, landbou en […]
# RISE Mzansi sê hy is baie bekommerd dat digitale swerwers die land onder valse voorwendsels kan binnekom en op dié manier belasting kan ontduik. Die minister van Binnelandse Sake, Leon Schreiber, het bekendgemaak dat die regering sedert die bekendstelling van die Visum vir Afstandswerk op 20 Mei verlede jaar nog net 24 visums vir […]
# The Public Servants Association says the series of fires that have ravaged several government buildings in recent years poses a threat to the safety of public servants and undermines the integrity of national institutions. These include the Parliament building, Tembisa Hospital, and the Social Development building in Durban. The PSA’s, Claude Naiker, says repairs […]
# President Cyril Ramaphosa will host Ukrainian president Volodymyr Zelensky at the Union Buildings in Pretoria tomorrow during the first official visit by a Ukrainian president to South Africa. The Presidency says the visit will provide an opportunity for the two countries to discuss bilateral relations and expand bilateral cooperation in the areas of trade, […]
# RISE Mzansi says it is deeply concerned that digital nomads are possibly entering the country under false pretences and robbing the country of taxes due to it. Home Affairs minister, Leon Schreiber, has revealed that government has only issued 24 remote worker or digital nomad visas since the introduction of the Remote Work Visa […]
# Die publiek word aangemoedig om tot 7 Mei kommentaar te lewer op die Departement van Handel, Nywerheid en Mededinging se konsepdokument vir ‘n voorgestelde transformasiefonds van 100-miljard-rand. Die fonds sal maatskappye ondersteun wat ingevolge die Wet op Breëbasis Swart Ekonomiese Bemagtiging hoofsaaklik in swart besit en onder swart beheer is. Die waarnemende hoofbestuurder van […]
# Die Suider-Afrikaanse Telekommunikasievereniging se 45ste jaarlikse konferensie begin vandag by die Sandton-konvensiesentrum in Johannesburg. Die konferensie word deur Openserve aangebied onder die tema: Inligting- en kommunikasietegnologieverbinding en Dienslewering tot Voordeel van Almal: Verandering in ons Samelewing deur die Ontwikkeling van Breëband en IKT. Die sekretaris-generaal van die vereniging, Jacob Muwadafa, het aan die SABC […]
# Leerders met outisme in Suid-Afrikaanse skole met gebrekkige hulpbronne trek voordeel uit iSchoolAfrica se iPad-leerprogram vir gestremdes. Die inisiatief, wat by Via Nova School in Pretoria bekendgestel is, voorsien leerders van aanpasbare gereedskap wat kommunikasie en sosiale ontwikkeling ondersteun. Spesiale iPads en ondersteunende toepassings help leerders om hindernisse te oorkom sonder duur toestelle. Die […]
# The public has until May 7th to comment on the Department of Trade, Industry and Competition’s draft document for a proposed 100-billion-rand Transformation Fund. The fund will support firms that are majority owned and controlled by black people as defined in the Broad-Based Black Economic Empowerment Act. The National Empowerment Fund’s acting CEO, Mziwabantu […]