# Die Gautengse kleuterskool-onderwyseres Amber Lee Hughes het erken dat sy haar gewese kêrel se dogtertjie verdrink het. Haar nuwe regspan het bykomende voorleggings gedoen in die Hooggeregshof in Johannesburg. Hughes het erken dat sy die vierjarige Nada-Jane Challita in 2023 verdrink het in haar huis in Glenvista, Johannesburg, na ‘n rusie oor die pa […]
# Gauteng preschool teacher Amber Lee Hughes has now confessed to drowning the daughter of her ex-boyfriend. Her new legal team made supplementary submissions on her behalf in the High Court in Johannesburg. Hughes confessed to drowning four-year-old Nada-Jane Challita at her Glenvista home in Johannesburg in 2023 after a dispute with the girl’s father […]
# President Cyril Ramaphosa sê die regering is besig om teikenaansporings te finaliseer vir die bevordering van elektriese voertuigproduksie, batterylokalisering, en skoon mobiliteitinnovering in Suid-Afrika. Ramaphosa het met die bekendstelling van die BMW X3 inprop-hibriede-voertuig in Pretoria gesê die maatreëls sal die oorskakeling na ‘n lae-koolstof ekonomie ondersteun en sal nuwe geleenthede vir plaaslike vervaardiging […]
# President Cyril Ramaphosa sê die onlangse handelstariewe deur die VSA, dwing Suid-Afrikaanse ondernemings om nuwe markte te verken. Ramaphosa het tydens die bekendstelling van die BMW X3-inprop-hibried in Tshwane gesê dit bly onduidelik presies waarom die heffings ingestel is. Hy vertrou egter dat voortgesette gesprekke tot positiewe gevolge en ‘n terugkeer na sterk handelsbetrekkinge […]
# Die EFF-leier Julius Malema sê geen ander party in Suid-Afrika is organisatories so verantwoordelik en polities samehangend soos die EFF nie. Hy het op die vooraand van die party se 12de herdenking in Khayelitsha, aan die media gesê die EFF is ‘n protesbeweging en binne die regering ‘n mag met duidelike programme. Dit sluit […]
# Die Departement van Landbou het nuwe regulasies wat vleis-analoogprodukte, wat ook bekend staan as namaak- of imitasievleis, beheer. Produkte wat as vleisvervanging aangedui word, moet nou ten minste nege-persent proteïen bevat. Benamings soos “hoenderstyl” of “beesstyl” is verbied ingevolge die Wet op Landbouprodukstandaarde. Aanvaarde name sluit in burgers, worsies en stukkies. Inspekteurs en die […]
# President Cyril Ramaphosa sê die bekendstelling van die nuwe BMW X3 inprop hibriede motor by die Rosslyn-aanleg in Pretoria is ‘n belangrike mylpaal vir Suid-Afrika se oorgangstrategie na groen-energie en nywerheidsontwikkeling. Ramaphosa het in sy toespraak BMW geloof vir sy voortgesette belegging, insluitend sy pogings met vaardigheidsopleiding en indiensneming van die jeug. Hy sê […]
# President Cyril Ramaphosa says the recent tariffs imposed by the US have forced South African businesses to explore new markets. Speaking on the sidelines at the launch of the BMW X3 plug-in hybrid in Tshwane, Ramaphosa said the exact reasons behind the tariffs remain unclear. However, he expressed confidence that ongoing talks will lead […]
# Die DA gaan ingevolge die Wet op die Bevordering van Toegang tot Inligting vra dat die name bekend gemaak moet word van amptenare wat betrokke was by die toekenning van die vierde nasionale loterylisensie, na kommer oor ‘n moontlike skakel met adjunkpresident Paul Mashatile se familie. Die minister van Handel, Nywerheid en Mededinging, Parks […]