# The Walter Sisulu University residence manager accused of fatally shooting student Sisonke Mbolekwa has been granted ten-thousand-rand bail. Manelisi Mampane appeared in the Mthatha Magistrate’s Court on charges of murder, attempted murder, and unlawful possession of a firearm and ammunition. The incident occurred during student protests over poor living conditions at the university. He […]
# Die MK-party het die herontplooiing van sy sekretaris-generaal, Floyd Shivambu, na die Parlement aangekondig. Dit kom nadat Shivambu ‘n ongemagtigde reis na Malawi onderneem het, wat volgens die party sy grondwet geskend het. Die besoek hou verband met Shepherd Bushiri en sy vrou, Mary, se uitleweringsaak. Nathi Nhleko, wat die verklaring namens partyleier Jacob […]
# Daar sal vanaf môre ‘n effense daling in brandstofpryse wees, ten spyte van ‘n verhoging in die brandstofheffing. Die Departement van Petroleum en Minerale Hulpbronne het aangekondig petrol sal met vyf-sent per liter daal, diesel met 37-sent, paraffien met 56-sent en lampolie met 89-sent per kilogram. Die Direkteur van Brandstofpryse by die Departement van […]
# South Africans will see a slight decrease in fuel prices from tomorrow in spite of the increase in the fuel levy. The Department of Petroleum and Mineral Resources announced that petrol drops by five-cents per litre, diesel by 37-cents, paraffin by 56-cents, and LPGAS by 89-cents per kilogram. Energy Department Fuel Pricing Director Robert […]
# The MK Party has announced the redeployment of its secretary general, Floyd Shivambu, to Parliament. This comes after Shivambu took an unauthorised trip to Malawi, which the party says violated its constitution. The visit is linked to Shepherd Bushiri and his wife Mary’s extradition case. Reading the statement on behalf of party leader Jacob […]
# Die liggaam van ‘n vrou is na ‘n soektog deur die Paarl-gemeenskap in ‘n bos begrawe gevind. Die soektog is begin nadat ‘n skoen in die bos gevind is. Die Wes-Kaapse polisie doen nou DNS-toetse om te bepaal of dit die liggaam is van die 16-jarige Chanelle Plaatjies, wat sedert verlede Woensdag vermis word. […]
# Mthunzi Mhaga van die Nasionale Vervolgingsgesag sê die Hooggeregshof in Bloemfontein se uitspraak ten gunste van Moroadi Cholota sal nie die oorblywende beskuldigdes se korrupsieverhoor, wat môre begin, beïnvloed nie. Die hof het bevind dat Cholota se uitlewering onregmatig is. Sy was – saam met Ace Magashule – een van 18 beskuldigdes in die […]
# Action Society sê hulle is woedend dat die gewese Kaapstadse polisieman, Marius van der Westhuizen, weer mag aansoek doen vir parool. Hy is in 2006 skuldig bevind aan die moorde op sy drie kinders. Parool is in Junie verlede jaar aan Van der Westhuizen toegestaan, maar na formele hersiening teruggetrek deur die minister van […]
# Action Society expressed outrage over a renewed parole application by former Cape Town police officer Marius van der Westhuizen, who was convicted in 2006 for murdering his three children. Van der Westhuizen had been granted parole in June last year, but it was overturned by the Minister of Correctional Services, Dr Pieter Groenewald, in […]