# The Ministry of Defence and Military Veterans has noted with concern what it calls a misleading social media post by the DA, dragging Minister Angie Motshekga’s name into disrepute. Ministry Spokesperson Onicca Kwakwa says this refers to allowances due to members of the South African National Defence Force deployed under the SADC Mission in […]
# A veteran labour lawyer, Michael Bagraim, has asked for an urgent proper ghost worker audit is all government national and provincial departments. He says in May this year, Finance minister Enoch Godongwana announced a cleanup expenditure review of more than 300-billion-rand in government spending since 2013, to root out inefficiencies, including ghost employees. Bagraim says […]
# ‘n Deurwinterde arbeidsadvokaat, Michael Bagraim, het gevra vir ‘n deurtastende spookwerker-oudit in alle nasionale en provinsiale regeringsdepartemente. Hy sê in Mei vanjaar het die minister van Finansies, Enoch Godongwana, ‘n uitgawe-oorsig vir opruiming van meer as 300-miljard-rand sedert 2013 bekend gemaak om ondoeltreffende regering, insluitend spookwerknemers, uit te roei. Bagraim sê spookwerknemers in die […]
# Openbare reaksie ná ‘n versoek vir voorleggings vir die 2025 Nasionale Kuns- en Kultuurtoekennings het alle verwagtinge oortref met meer as ‘n duisend voorleggings wat ontvang is. Die woordvoerder vir die Departement van Sport, Kuns en Kultuur, Zimasa Velaphi sê hierdie groei weerspieël die rykdom, verskeidenheid en lewenskragtigheid van Suid-Afrika se kreatiewe sektor. Sy […]
# Eskom sê dieselverbruik sal afneem namate meer eenhede indiens gestel word ná langtermyn herstelwerk en die vermindering van onderhoud, wat die opwekkingsvermoë sal verhoog. Die Eskom-woordvoerder Daphne Mokwena sê die kragverskaffer het sedert die begin van die jaar 4,85-miljard-rand bestee aan brandstof vir die oopsiklus-gasturbinevloot, wat meer as 824 gigawatt-uur opwek. Sy sê dit […]
# Eskom says diesel usage is expected to decline as more units return to service from long-term repairs and maintenance activities are reduced, increasing available generation capacity. Eskom spokesperson Daphne Mokwena says year-to-date, the power utility spent 4.85-billion-rand on fuel for the open-cycle gas turbines fleet, generating over 824-gigawatt-hour. She says this is higher than the […]
# The Forum for South Africa has called on president Cyril Ramaphosa to institute a full investigation on the operations of the South African Human Rights Commission before things get out of hands. Forum leader Tebogo Mashilompane says for years many communities across the country had no drinking water. This is violation of human rights […]
# Die Departement van Maatskaplike Ontwikkeling sê hy gee aandag aan die probleme wat die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie uitgelig het oor ongekwalifiseerde personeel by veilige sorgsentrums. Die woordvoerder, Bathembu Futshane, sê die kommissie het probleme rondom kwalifikasies en vaardighede gevind en provinsies het nou ooreengekom op stappe om te doen, insluitend die bevordering van opleiding, die […]
# Eskom sê die kragstelsel bly bestendig en veerkragtig om aan die winter-aanvraag te voldoen. Die woordvoerder, Daphne Mokwena sê hoewel daar af en toe stelselbeperkings ontstaan, word dit doeltreffend bestuur, met voldoende noodreserwes beskikbaar wat strategies ontplooi word gedurende oggend- en aand-spitstydperiodes. Sy sê die kragverskaffer bly verbind tot beter netwerkbetroubaarheid deur die voortsetting […]