# The DA is urging president Cyril Ramaphosa to immediately begin the process of finding National Director of Public Prosecutions advocate Shamila Batohi’s replacement. She is set to retire in January next year. The DA’s Glynnis Breytenbach says part of the solution to fixing the National Prosecuting Authority is a qualified, capable NDPP at the […]
# The civic movement Soil of Africa says it remains steadfast in its commitment to empowering the next generation and building pathways to meaningful, long-term employment. The movement says over 200 young people are participating in interview sessions with seven prominent companies, as part of a dynamic business and sales training learnership programme. Chairperson Bongani Ramontja says creating […]
# Die minister van Polisie, Senzo Mchunu, sê hy het die tenderpreneur, Vusimusi ‘Cat’ Matlala wat in Mei vir poging tot moord aangekeer is, nog nooit ontmoet of met hom gepraat nie. Die KwaZulu-Natalse polisiekommissaris, Nhlanhla Mkhwanazi, beweer hy het bewyse op Matlala se foon gevind wat die minister verbind met ongemagtigde kommunikasie deur ‘n […]
# Police minister Senzo Mchunu says he has never met, spoken, requested, or received anything from tenderpreneur Vusimusi ‘Cat’ Matlala, who was arrested in May for attempted murder. According to KwaZulu-Natal Police Commissioner Nhlanhla Mkhwanazi, evidence found on the phone of Matlala links the minister to unauthorised communications through an associate, Brown Mogotsi. Police ministry’s […]
# Die sonkragtegnologie-maatskappy, Wetility, sê sy kunsmatige intelligensie-modus-ontwerp wys hoe vernuwing in klimaat-tegnologie beter prestasie lewer en klante se ervaring verbeter. Die maatskappy het sy eerste Suid-Afrikaanse Fotovoltaïese Bedryfsvereniging se Sonkrag FV Navorsing- en Ontwikkelingstoekenning ontvang vir sy vernuwing. Wetility se hoofprodukbeampte, Ikenna Oguguo, sê KI-modus verander volgens die weer van sonkrag na batterykrag en […]
# Die Thonga Beach Lodge in die iSimangaliso-vleilandpark in KwaZulu-Natal is die tweede agtereenvolgende jaar aangewys as Suid-Afrika se voorste strandhotel deur die 2025 Wêreld-reistoekennings. Die lodge, wat gevier word vir sy kombinering van luuksheid met volhoubaarheid, ondersteun mariene-bewaring, skilpad-monitering en plaaslike gemeenskapsontwikkeling deur die Isibindi-stigting. Die oord word geloof vir sy omgewingsbewuste benadering, insluitend […]
# Suid-Afrika se senior straatdansgroep het goud in die straatdanskategorie by die 2025 Wêreldbeker vir Dans in Burgos, Spanje verower. Die span het ‘n finale telling van 95,7-persent behaal vir hulle uitspattige, energieke en kragtige vertoning, wat ‘n samevoeging van hip-hop, pantsula, en amapiano is. Die kompetisie wat dikwels beskryf word as die ‘Olimpiese Spele […]
# Solar technology company Wetility says its AI Mode innovation demonstrates how climate technology innovation can unlock improved performance and customer experience at scale. The company was recently awarded the first-ever South African Photovoltaic Industry Association Solar PV Research and Development Award for its innovation. Wetility’s chief product officer, Ikenna Oguguo, says AI Mode dynamically […]
# Die DA ondersteun die begroting vir Basiese Onderwys wat minister Siviwe Gwarube in die Parlement ter tafel gelê het, ten volle en sê die minister hou toesig hou oor ‘n ommekeer van die departement, die uitwissing van puttoilette en die bou van nuwe klaskamers. Die begroting fokus op belangrike areas soos die uitbreiding van […]