# Die nasionale polisiekommissaris, Fannie Masemola, sê ‘n totaal van 12-duisend-499 onwettige vuurwapens van regoor die land is vandag in Gauteng vernietig. Masemola het gepraat tydens die vuurwapenvernietiging by Cape Gate-staal in Vanderbijlpark. Hy sê die meeste van die wapens, naamlik vyfduisend-en-99 kom uit Gauteng, gevolg deur die Wes-Kaap met twee-duisend-333, KwaZulu-Natal met een-duisend-574, eenduisend-432 […]
# The EFF has rejected the 2025/26 Defence and Military Veterans budget, calling it a betrayal of soldiers and veterans. The EFF’s Carl Niehaus told the National Assembly the 57-billion-rand allocated to Defence and just 878-million-rand for veterans fails national security and dignity. He slammed the crisis at Denel and Armscor, as ministerial promises remain […]
# Die Suid-Afrikaanse Kamer van Koophandel en Nywerheid, se opname oor handelstoestande vir Mei en Junie dui aan dat saketoestande verswak het. Dit het vroeëre verbeterings in Maart en April omgekeer. Terwyl 51-persent van respondente gesê het omstandighede is beter as ‘n jaar gelede, verwag slegs 62-persent ‘n verbetering tydens die volgende ses maande, ‘n […]
# Sakeliga en die Nasionale Werkgewersvereniging van Suid-Afrika, Neasa, het ‘n dringende aansoek by die Hooggeregshof in Pretoria ingedien om die implementering van 2025-kwotas vir gelyke indiensneming te stop. Hulle voer aan die reëls, waarvolgens maatskappye met meer as 50 werkers aan nasionale ras- en geslagsteikens moet voldoen, ongrondwetlik en prosedureel gebrekkig is. Piet le […]
# Die Oos-Kaapse LUR vir Samewerkende Regering en Tradisionele Sake, Zolile Williams, sê die nasionale rampverligtingsfonds se toekenning van 504-miljoen-rand sal nie die kostes om te herbou dek ná die vloede in Junie nie. Meer as 100 mense is dood, huise en infrastruktuur is vernietig, en talle gesinne is ontheem. Williams het aan SABC News […]
# The South African Medical and Dental Practitioners has welcomed the final report by the Section 59 investigation panel, confirming systemic racial discrimination against black healthcare providers. The report, received by Health minister Aaron Motsoaledi, found that black practitioners faced more audits, payment delays, and punitive actions. The organisation’s chairperson, Phashe Magagane, called it a […]
# Die nasionale polisiekommissaris, Fannie Masemola, het die hoof van die Valke in die Wes-Kaap, Solomon Makgato, as waarnemende afdelingskommissaris vir misdaadintelligensie aangestel. Hy sê dit volg na die inhegtenisneming van die afdelingskommissaris vir misdaadintelligensie, Dumisani Khumalo, en ses ander verlede maand weens bewerings van bedrog. Masemola sê die polisie het volle vertroue in Makgato […]
# RISE Mzansi leader Songezo Zibi says president Cyril Ramaphosa must show serious commitment to national security. Speaking during the Defence and Military Veterans Budget Vote debate, Zibi criticised South Africa’s outdated defence equipment and lack of a clear National Security Strategy. He called for new leadership in the armed forces, citing corruption and mismanagement. […]
# Trade union Solidarity has urged Bidvest to amend its bursary programme by 25 July or face legal action. The union says the current scheme unfairly excludes white children from low-income families. Bidvest offers a bursary scheme for African, coloured and Indian children of employees who earn less that 15-thousand-rand per month. Solidarity’s Anton van […]