# Die Wêreld Afrika-waterstofberaad begin vandag in Windhoek, Namibië, en duur tot Donderdag. Dit word met die tema, Ambition in Action: Fuelling Africa’s Green Industrialisation, the Strategic Conference. Die kommersiële bestuurder van DMG Events, William Shilamba, sê die beraad sal die saak vir waterstof en hernubare energieë stel as ‘n onderliggende oplossing vir beide ‘n laer-koolstof-energiestelsel […]
# The Global African Hydrogen Summit gets underway in Windhoek, Namibia, today and runs until Thursday. It will be held under the theme, Ambition in Action: Fuelling Africa’s Green Industrialisation, the Strategic Conference. DMG Events commercial manager, William Shilamba, says the summit will showcase and communicate the case for hydrogen and renewable energies, as an underpinning solution […]
# Namibian Parliament’s Standing Committee on Natural Resources is urging scientific evidence to decide the fate of the stalled Uranium One project near Leonardville. The Russian-backed mine, led by Headspring Investments, faces delays, legal battles, and fears of groundwater contamination in the vital Stampriet Aquifer. Using in-situ recovery methods has sparked environmental alarm. Uranium One spokesperson Riaan van Rooyen […]
# Die Namibiese parlement se staande kommittee oor Natuurlike Hulpbronne vra dat wetenskaplike bewyse die lot moet bepaal van die gestaakte Uranium One-projek naby Leonardville in Namibië. Die myn wat deur Rusland ondersteun word, onder leiding van Headspring Investments, staar vertragings, regsgedinge en vrese oor grondwaterbesoedeling in die belangrike Stamprietwaterdraer in die gesig. Die gebruik […]
# Die Departement van Handel, Nywerheid en Mededinging, in vennootskap met die Suid-Afrikaanse Kamer van Koophandel en Nywerheid en die Britse Hoë Kommissariaat, bied vandag ‘n seminaar in Johannesburg aan. Die geleentheid wil bewustheid versterk oor die ekonomiese vennootskap tussen lidlande van die Suider-Afrikaanse Doeaneunie en Mosambiek met die Verenigde Koninkryk. Die ooreenkoms waarvan Suid-Afrika, […]
# The Trade, Industry and Competition Department, in partnership with the South African Chamber of Commerce and Industry and the British High Commission, is hosting a seminar in Johannesburg today. The event seeks to raise awareness about the Southern African Customs Union Member States-plus-Mozambique-UK Economic Partnership Agreement. The deal, involving South Africa, Botswana, Lesotho, Namibia, […]
# Krieket: Die voormalige minister van Finansies, Trevor Manuel, is aangestel as voorsitter van die plaaslike reëlingskomitee van 15 lede vir 2027 se mans-Wêreldbekertoernooi. Die toernooi sal gesamentlik deur Suid-Afrika, Zimbabwe en Namibië aangebied word. Dit is die eerste eendag-Wêreldbekertoernooi in die streek sedert 2003. Ander lede op die komitee is Phumzile Mlambo-Ngcuka, Ravi Naidoo en […]
# Cricket: Former Finance minister Trevor Manuel has been appointed chair of the 15-member Local Organising Committee Board for the 2027 ICC Men’s Cricket World Cup. The tournament will be co-hosted by South Africa, Zimbabwe, and Namibia as the first ODI World Cup in the region since 2003. Amongst the board members are Phumzile Mlambo-Ngcuka, […]