# India’s prime minister Narendra Modi arrives in Namibia today, marking the first visit by an Indian prime minister since the country’s 1990 independence. The visit forms part of his five-nation tour and focuses on strengthening cooperation in diamond trade, digital exports, and key minerals like lithium and uranium. Namibia’s High Commissioner to India, Gabriel […]
# Die eerste minister van Indië, Narendra Modi, kom vandag in Namibië aan. Dit is die eerste besoek deur ‘n Indiese eerste minister sedert die land se onafhanklikheid in 1990. Die besoek is deel van sy vyfnasie-toer en sal fokus op die versterking van samewerking in diamanthandel, digitale uitvoere en belangrike minerale soos litium en […]
# Die Namibiese Raad van Tradisionele Leiers het sy driedaagse besoek aan Suid-Afrika afgesluit. Hulle reis was gemik op die verkenning van maniere waarop tradisionele owerhede meer selfstandig kan word. Die sending het geëindig met ‘n besoek aan die Bakgatla-Ba-Kgafela-gemeenskap in Noordwes, waar die afvaardiging na ontwikkelingsinisiatiewe gekyk het wat fokus op die bemagtiging van […]
# The Namibian Council of Traditional Leaders has concluded its three-day visit to South Africa. The trip was aimed at exploring ways for traditional authorities to become more self-reliant. The mission ended with a visit to the Bakgatla-Ba-Kgafela community in North West, where the delegation observed development initiatives focused on empowering local residents. The council’s […]
# Namibië se Ministerie van Landbou het die tydelike verbod op die invoer en vervoer van mieliesaad uit Suid-Afrika opgehef. Die verbod is ingestel nadat Goss-verwelk, veroorsaak deur ‘n bakteriese patogeen, in invoere opgespoor is. Die ministerie se woordvoerder, Simon Nghipandulwa, sê die nuwe riglyne oor plantgesondheid is ingestel om plantsiektes te voorkom. Invoerders moet nou streng […]
# Namibia’s ministry of Agriculture has lifted the temporary ban on importing and transporting maize seeds from South Africa. The ban was imposed after the detection of Goss’s wilt, caused by a bacterial pathogen, in previous imports. The ministry’s spokesperson, Simon Nghipandulwa says new phytosanitary guidelines have been introduced to prevent plant diseases. Importers must now follow […]
# Een van Namibië se baanbrekers in hernubare energie, InnoSun, sê hulle mik daarna om die nasionale teiken van 70-persent hernubare energie-opwekking teen 2030 te oorskry. Die maatskappy is bekend vir sy vroeë aanvaarding van skoon energie-oplossings. Nangula Geingos van Innosun sê in ‘n onderhoud met Future Media News hulle beplan om sonkrag- en windkragprojekte […]
# One of Namibia’s renewable energy pioneers, InnoSun, says it’s aiming to exceed the national target of 70-percent renewable energy mix by 2030. The company is known for its early adoption of clean energy solutions. In an exclusive interview with Future Media News, InnoSun’s Nangula Geingos says they plan to scale up solar and wind […]
# Die tweede Gesamentlike Forum oor Klimaatdienste en Ruimte vir Vroeë Waarskuwings in Afrika is in Windhoek, Namibië aan die gang. Dit word gehou met die tema Versnelde toegang tot Klimaat- en Weerdienste vir Veerkragtige Afrika-ekonomieë en Gemeenskappe. Die forum werp lig op die uitwerking van die ClimSA-program op klimaatgegronde beleid en besluitneming en sy […]