# Die Departement van Bosbou, Visserye en die Omgewing het sedert vroeg hierdie maand geen verdere berigte van sardyn-vrektes ontvang nie. Wydverspreide vrektes onder die vis is langs die Suid-Afrikaanse en Namibiese kus aangemeld. ‘n Woordvoerder, Zolile Nqayi, sê die volgehoue hoë vlakke van die sardyn-herpesvirus in die vis – insluitend monsters van die Wes- […]
# The Department of Forestry, Fisheries and the Environment has received no further reports of dead or dying sardines since early this month. Widespread sardine mortality were reported along the South African and Namibian coast. Spokesperson Zolile Nqayi says the consistent detection of high levels of pilchard herpesvirus in affected sardines, including samples from the […]
# Die Nasionale Verbruikerskommissie sê Isuzu Motors Suid-Afrika het ‘n veiligheidsterugroep uitgereik vir twee-duisend-582 RG19-bakkies wat tussen 11 Mei en 3 Julie vanjaar in die mark beskikbaar gestel is. Volgens Isuzu is daar ‘n moontlikheid dat die rempedaal se spilpunt kan loskom. Die kommissie se woordvoerder, Phetho Ntaba, sê van die voertuie is ook uitgevoer […]
# The National Consumer Commission says Isuzu Motors South Africa has issued a safety recall of two-thousand-582 RG19 bakkies, which were made available between 11 May and 3 July this year. According to Isuzu, there is a possibility that the brake pedal pivot pin may be loose. The commission’s spokesperson, Phetho Ntaba, says affected vehicles […]
# Die minister in die Presidensie vir Vroue, die Jeug en Persone met Gestremdhede, Sindisiwe Chikunga, sê die moed van geslagte Suid-Afrikaanse en Namibiese vroue moet lei tot tasbare verbeterings in die lewens van vroue en meisies. Sy was deel van die Nasionale Skool vir Regering se aanlyn ministeriële dialoog. Chikunga sê die twee lande […]
# Minister in the Presidency for Women, Youth and Persons with Disabilities, Sindisiwe Chikunga, says the courage of generations of South African and Namibian women must translate into tangible improvements in the lives of women and girls today and in the future. She participated in the virtual National School of Government’s South Africa-Namibia Ministerial Dialogue. […]
# Die ATM se regsverteenwoordiger, Kessler Perumalsamy, voer aan president Cyril Ramaphosa het ‘n onregmatige opdrag gegee aan die voormalige hoof van die Presidensiële Beskermingseenheid, Wally Rhoode, tydens die ondersoek na die diefstal op sy plaas, Phala Phala. Hy het aan die Wes-Kaapse Hooggeregshof gesê die Parlement se onafhanklike paneel het bevind daar is genoeg […]
# The African Transformation Movement’s legal representative, Kessler Perumalsamy, has argued president Cyril Ramaphosa gave then Presidential Protection Unit’s head, Wally Rhoode, an unlawful instruction during the Phala Phala farm theft investigation. He told the Western Cape High Court Parliament’s independent panel probing the case considered both incriminating and exculpatory evidence before finding sufficient evidence […]
# Die Ford Motor-maatskappy in Suid-Afrika het aangekondig dat hy twee-duisend-275 dubbelkajuit-bakkies wat in 2026–2027 vervaardig, en tussen 22 Mei en 23 Junie vanjaar verkoop is, herroep. Dit volg nadat ʼn moontlike probleem met die voertuie se sygordyn-lugsakstelsel geïdentifiseer is. Dit is ook van toepassing op voertuie wat na Namibië, Botswana, Lesotho en Eswatini uitgevoer […]