# Rise Mzansi het kommer uitgespreek oor die toename in geweldsmisdaad in die land. Dit volg na noodlottige skietvoorvalle in Kaapstad en Mpumalanga, die dood van ‘n leerling na ‘n mesaanval in Gauteng, en die ontdekking van vyf liggame met skietwonde by ‘n myn in Noordwes. Makashule Gana van Rise Mzansi vra vir strenger optrede […]
# Rise Mzansi has expressed concern over the rise in violent crime across the country. This comes after deadly shootings in Cape Town and Mpumalanga, the fatal stabbing of a learner in Gauteng, and the discovery of five bodies with gunshot wounds at a mine in North West. Rise Mzansi’s Makashule Gana calls for tougher […]
# AfriForum warns of life-threatening wildfire risks across seven provinces this weekend due to extreme heat, dry conditions and strong winds. The fire danger index for Gauteng, Limpopo, Mpumalanga, KwaZulu-Natal, Free State, North West and Northern Cape is at red level. AfriForum’s Tarien Cooks urges residents to avoid open fires, prepare firefighting equipment, and ensure […]
# AfriForum waarsku oor die gevaar van lewensgevaarlike wegholbrande in sewe provinsies die naweek weens uiterste hitte, droë toestande en sterk wind. ‘n Vlak rooi-waarskuwing is uitgereik vir Gauteng, Limpopo, Mpumalanga, KwaZulu-Natal, die Vrystaat, Noordwes en die Noord-Kaap. ‘n Woordvoerder Tarien Cooks het inwoners gevra om oop vure te vermy en brandbestrydings-toerusting en watervoorraad byderhand […]
# Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het ‘n rooi brandgevaarwaarskuwing uitgereik vir uiters gevaarlike veldbrandtoestande in Limpopo, Gauteng en Mpumalanga. Baie warm, droë en winderige toestande kan lei tot die ontwikkeling van weghol- en veld- of bosbrande en bestaande brande aanvuur. ‘n Woordvoerder van Tshwane Nooddienste, Lindsay Zwelithini, sê die toestande sal na verwagting tot Vrydag middernag […]
# The South African Weather Service has issued a red fire danger index warning for extremely dangerous veld fire conditions in Limpopo, Gauteng and Mpumalanga. Very hot, dry and windy conditions may result in the development of runaway and veld/bush fires and strengthen existing fires. Tshwane Emergency Services Department’s spokesperson, Lindsay Zwelithini, says these conditions […]
# Die LUR vir Gemeenskapsveiligheid, Sekerheid en Skakeling in Mpumalanga, Jackie Macie, waarsku motoriste om versigtig te bestuu nadat tien mense vanoggend in twee aparte botsings dood is. Vier mense is dood op die R547 tussen Kinross en Kriel toe hulle motor buite beheer geraak en omgeslaan het. Die woordvoerder van die departement, Moeti Mmusi, […]
# The MEC for Community Safety, Security and Liaison in Mpumalanga, Jackie Macie has urged motorists to be alert after two separate crashes claimed ten lives this morning. Four people were killed on the R547 between Kinross and Kriel when the car they travelled in lost control and overturned. The department’s spokesperson, Moeti Mmusi says […]
# SANParke sê die Kruger-wildtuin se geliefde wit leeu, Casper, is veilig en in ‘n goeie toestand ondanks kommer oor sy gesondheid. Daar was gerugte dat Casper, wat in die omgewing om Satara rondloop, miltsiekte het of dat ‘n slang hom dalk gepik het. Reynold Thakhuli van SANParke sê Casper is opgespoor en ondersoek en […]