# Die Departement van Maatskaplike Ontwikkeling bied ‘n weeklange gemeenskapsuitreikprogram aan in die Gert Sibande-distrik in Mpumalanga, om bewustheid te skep oor die gevare van dwelmgebruik. Die veldtog sluit in besoeke aan skole, tavernes en kerke, as deel van die Internasionale Dag teen Dwelmmisbruik en Onwettige Handel môre. Bathembu Futshane van die departement, sê dwelmgebruik […]
# The Department of Social Development is running a week-long community outreach programme in the Gert Sibande District, in Mpumalanga, to raise awareness about the dangers of drug use. The campaign includes visits to schools, taverns, and churches, including the commemoration of the International Day Against Drug Abuse and Illicit Trafficking tomorrow. The department’s Bathembu […]
# Die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag en die polisie ondersoek die tragiese dood van drie soldate vanoggend by die Macadamia Militêre Basis naby Komatipoort, Mpumalanga. Die weermagwoordvoerder, Prins Tshabalala, sê een van die soldate het twee van sy kollegas doodgeskiet voordat hy sy eie lewe geneem het. Hy sê die omstandighede rondom die voorval word ondersoek:
# The South African National Defence Force and the Police, have launched a full investigation into the tragic death of three soldiers at the Macadamia Military Base near Komatipoort, Mpumalanga this morning. SANDF spokesperson, Prince Tshabalala says one of the soldiers shot and killed two of his colleagues before taking his own life. He says the circumstances […]
# Die Nasionale Raad van Dierebeskermingsverenigings het strafregtelike klagtes ingedien teen Daybreak Farms se direksie ná ’n ramp waarin meer as ‘n miljoen voëls gely het as gevolg van uiterste nalatigheid. ‘n Hooggeregshofbevel het Daybreak se reuse-wanbestuur bevestig en hulle beveel om onmenslike praktyke te staak. Die DBV het wydverspreide lyding ontdek en dit as […]
# The National Council of SPCAs has filed criminal charges against Daybreak Farms’ board following a mass animal welfare disaster where over one million birds suffered due to extreme neglect. A High Court ruling confirmed Daybreak’s gross mismanagement and compelled it to stop inhumane practices. The NSPCA uncovered widespread suffering, calling it a grave moral […]
# Police in KwaMhlanga, Mpumalanga, have confirmed that another suspect has been arrested in connection with the kidnapping and murder of journalist Aserie Ndlovu and his partner Zodwa Mdhluli. The couple disappeared in February, with their remains identified in May through DNA testing after being found in a veld in Rust de Winter, Limpopo. KwaMhlanga […]
# Die polisie in KwaMhlanga, Mpumalanga, het nog ‘n verdagte aangekeer in verband met die ontvoering en moord op die joernalis Aserie Ndlovu en sy lewensmaat, Zodwa Mdhluli. Die paartjie het in Februarie verdwyn, en hulle liggame is verlede maand deur DNS-toetsing uitgeken nadat hulle oorskot in ‘n veld in Rust de Winter, Limpopo, gevind […]
# Eskom se uitvoerende hoof, Dan Marokane, sê hulle wil skoner opwekking by die steenkoolmengsel integreer en sy algehele vrystelling met 40-persent verminder. Die kragverskaffer het tans by ses steenkoolkragstasies projekte van vyf gigawatt aan die gang wat in verskillende ontwikkelingstadiums is. Dit sluit die Komati-kragstasie in Mpumalanga in waar 122-megawatt fotovoltaïese sonkrag en 150-megawatt […]