# AfriForum het die omgewingsimpakstudie vir die voorgestelde Tenboschmyn naby die Nasionale Krugerwildtuin as gebrekkig en ondeursigtig beskryf. Tydens ‘n openbare vergadering in Marloth Park, is die konsultant Kimopax gekritiseer omdat hulle nie belangrike regsvrae kon antwoord nie en nie kon bewys lewer van goedkeuring deur die Departement Minerale Bronne nie. Lambert de Klerk van […]
# AfriForum has condemned the environmental impact study for the proposed Tenbosch Mine near Kruger National Park as flawed and opaque. At a public meeting in Marloth Park, the civil rights group criticised consultant Kimopax for failing to answer key legal questions or provide proof of Mineral Resources Department approval. AfriForum’s Lambert de Klerk says […]
# Die polisie hou ‘n 59-jarige man in Standerton aan vir die besit van beeldmateriaal van seksuele misbruik van kinders, en beslag gelê op meer as 56-duisend foto’s en videos. Dit bring die totale aantal arrestasies as deel van Operation Bad Vibes op 16 te staan. Vyftien vuurwapens en digitale toerusting is ook gekonfiskeer. Die […]
# Police have arrested a 59-year-old man in Standerton for possession of child sexual abuse material, seizing over 56-thousand images and videos. The arrest brings the total under Operation Bad Vibes to 16. Fifteen firearms and digital devices were also confiscated. The suspect’s bail hearing is set for Monday. Police spokesperson Amanda van Wyk says […]
# Die minister van Toerisme, Patricia de Lille, en adjunkminister Maggie Sotyu gaan ‘n gemeenskapsgeleentheid in die Nkangala-distrik van Mpumalanga aanbied. Besprekings sal fokus op G20-toerismeprioriteit gemik op toerismebefondsing en -belegging teneinde gelykheid te verbeter en volhoubare ontwikkeling te bevorder. Beleggingsgeleenthede sal ondersoek word om toerismegebiede te bewaar, volhoubare groei te stimuleer en ekonomiese en […]
# Tourism minister Patricia de Lille and deputy minister Maggie Sotyu will host a community engagement in Mpumalanga’s Nkangala District. Discussions will focus on the G20 Tourism Priority: Tourism Financing and Investment to Enhance Equality and Promote Sustainable Development, and will explore investment opportunities that preserve tourism sites, stimulate sustainable growth, and promote economic and […]
# Die DA in Mpumalanga het die provinsiale regering se plan verwelkom, om sy eie laboratorium vir DNS-toetsing te bou. Die laboratorium sal gebruik word om die agterstand met toetsing in te haal en doeltreffendheid met misdaadondersoeke te verbeter. DNS-monsters word tans na die Nasionale Forensiese Laboratorium in Pretoria gestuur. Suid-Afrika het ‘n agterstand van […]
# The DA in Mpumalanga has welcomed the provincial government’s plan of building its own forensic laboratory, to help address DNA testing backlogs and improve the efficiency of criminal investigations. Currently, DNA samples from the province are being sent to the National Forensic Laboratory in Pretoria for processing. South Africa currently has over 140-thousand DNA testing backlog […]
# Die Evander-Streekshof in Mpumalanga het Uptown Superstore met 600-duisend-rand beboet omdat hy onwettige sigarette verkoop. In September verlede jaar is beslag gelê op vier-duisend-710 pakkies onwettige sigarette ter waarde van sowat 107-duisend-700-rand. Drie beskuldigdes, Riaz Moolla, Fatima Moolla en die maatskappydirekteur, Suliman Ismail Moolla, is gearresteer. Die hof het egter nou die aanklagte teen […]