# Acting Police minister, Firoz Cachalia, and National Police Commissioner, Fannie Masemola, have agreed to submit the 121 dockets from the KwaZulu-Natal Political Killings Task Team to the Madlanga Commission of Inquiry. This comes after the two disagreed over the return of case dockets that were taken from the task team. The dockets are central […]
# Die Vakbondfederasie Saftu sê ArcelorMittal Suid-Afrika se sluiting van lang staalbedrywighede in Newcastle en Vereeniging, en die bedreigde toekoms van Vanderbijlpark, is ‘n nasionale ramp. Die federasie blameer dekades van privatisering, korporatiewe gierigheid en regeringsmislukking vir die ineenstorting, en waarsku dat duisende werksgeleenthede en hele gemeenskappe in gevaar is. Asive Dyani van Saftu doen ‘n […]
# Union federation Saftu says ArcelorMittal South Africa’s closure of long steel operations in Newcastle and Vereeniging, and the threatened future of Vanderbijlpark, is a national disaster. The federation blames decades of privatisation, corporate greed, and government failure for the collapse, warning thousands of jobs and entire communities are at risk. Saftu’s Asive Dyani calls […]
# Vyf leerders is met skerp voorwerpe gesteek in ‘n rassevoorval by die Glenover Secondary School in Chatsworth, KwaZulu-Natal. Die geweld het volgens berigte losgebars na ‘n onderonsie op die sokkerveld waarby ouers en voormalige leerders betrek en tot polisie- en privaat sekuriteits-ingryping gelei het. Die skool het die aanval veroordeel en inwoners gewaarsku om […]
# Five learners were stabbed in a racially charged incident at Glenover Secondary School in Chatsworth, KwaZulu-Natal. According to reports, the violence began after a soccer field clash escalated, later involving parents and former learners leading to police and private security intervention. The school condemned the attack, warning against community members fuelling tensions. The education […]
# Die DA sê die Parlement se portefeuljekomitee oor Polisie moet dringend die broeiende magstryd oplos tussen die waarnemende minister van Polisie, Firoz Cachalia, en nasionale polisiekommissaris Fannie Masemola. Die geskil is veroorsaak deur die terugbesorging van 121 politieke moorddossiere aan die KwaZulu-Natalse taakspan. Lisa Schickerling van die DA glo die magstryd kan ondersoeke vertraag […]
# The DA says Parliament’s portfolio committee on Police must urgently resolve a brewing power struggle between Acting Police minister Firoz Cachalia and national police commissioner Fannie Masemola. The party’s Lisa Schickerling believes the dispute, sparked by the return of 121 political killings dockets to the KwaZulu-Natal task team, risks delaying investigations and eroding public […]
# Die Vereniging van Staatsamptenare het die nasionale polisiekommissaris, Fannie Masemola, geprys nadat 121 politieke moorddossiere terugbesorg is aan die KwaZulu-Natalse-taakspan om ondersoeke te bespoedig. Die vakbond glo die eenheid beskik oor die kundigheid om vinnige geregtigheid te lewer in gevalle waar vordering maande lank gesloer het. Claude Naiker van die vakbond waarsku die waarnemende […]
# Die DA doen ‘n beroep op die minister van Gesondheid, Aaron Motsoaledi, om te verduidelik waarom 1,7-miljard-rand wat bedoel is vir een-duisend-750 nuwe gesondheidsposte nie personeelgetalle in openbare hospitale verhoog het nie. Die party sê hospitale bly kritiek onderbeman, met meer as 27-duisend vakatures, insluitend twee-duisend dokters en 17-duisend verpleegsters. Michéle Clarke van die […]