# Die parlementêre leier van ActionSA, Athol Trollip het kriminele klagte teen forensiese ondersoeker, Paul O’Sullivan, ingedien, met bewerings van intimidasie deur dreigende teksboodskappe te stuur. Trollip sê die boodskappe, wat hom arrogant en dom genoem het, het sy parlementêre toesig belemmer. Trollip het buite die Kaapstadse Sentrale Polisiestasie gesê hy was die teiken omdat […]
# Business Leadership South Africa verwelkom die minister van Samewerkende Regering en Tradisionele Sake, Velenkosini Hlabisa, se planne om munisipale mislukkings aan te pak wat die ekonomie miljarde kos. Die organisasie prys Hlabisa se samewerkende benadering en toewyding om hande te vat met groot metro’s soos Johannesburg in Gauteng, eThekwini in KwaZulu-Natal en Nelson Mandelabaai […]
# KwaZulu-Natal Transport and Human Settlements MEC, Siboniso Duma, has saved the provincial government 1.7-billion-rand, rechanneled to build one-thousand-200 houses on safe land like Cornubia. Addressing the KZN Legislature, Duma said over 988-thousand housing opportunities have been created since democracy. Plans include 300-thousand serviced stands, tackling informal settlements, and supporting middle-income earners. In addition he […]
# ActionSA Parliamentary leader Athol Trollip has laid criminal charges against forensic investigator Paul O’Sullivan, alleging intimidation through hostile text messages. Trollip says the texts, which called him arrogant and stupid, hindered his parliamentary oversight. Speaking outside Cape Town Central Police Station, Trollip says he was targeted for calling for investigations into KwaZulu-Natal Police commissioner, […]
# Business Leadership South Africa welcomes Cooperative Governance and Traditional Affairs minister Velenkosini Hlabisa’s plans to address municipal failures that cost the economy billions. The organisation praised Hlabisa’s collaborative approach and commitment to working with major metros, such as Johannesburg in Gauteng, eThekwini in KwaZulu-Natal, and Nelson Mandela Bay in the Eastern Cape, to improve […]
# Die waarnemende adjunkhoofregter, Mbuyiseli Madlanga, sal vandag besonderhede gee oor die kommissie van ondersoek na die KwaZulu-Natalse polisiekommissaris Nhlanhla Mkhwanazi se bewerings van politieke inmenging in ondersoeke. President Cyril Ramaphosa het Madlanga aangewys as voorsitter van die ondersoek na vermeende indringing deur misdaad-sindikate in wetstoepassing. Die minister van Polisie, Senzo Mchunu, en die adjunkkommissaris […]
# Die Ouditeur-generaal, Tsakani Maluleke, het KwaZulu-Natal se LUR vir Samewerkende Regering en Tradisionele Sake, Thulasizwe Buthelezi, opdrag gegee om in te gryp by die Umkhanyakude-munisipaliteit. Maluleke is bekommerd oor die munisipaliteit se versuim om ʼn krediet- en skuldinvorderingsbeleid in te stel. Die munisipaliteitsraad het die hof genader vir ʼn interdik teen Buthelezi se besluit […]
# Auditor-General Tsakani Maluleke has instructed KwaZulu-Natal Cooperative Governance and Traditional Affairs MEC, Thulasizwe Buthelezi, to intervene in the Umkhanyakude Municipality. Maluleke has raised concerns about the municipality’s failure to implement a credit and debt collection policy. This comes as the municipal council is seeking legal action to interdict a decision by Buthelezi to place […]
# Die Appèlhof het verlof tot appèl aan die Nasionale Vervolgingsgesag toegestaan teen ‘n uitspraak waarin KwaZulu-Natal se gewese LUR vir Ekonomiese Ontwikkeling en Toerisme, Mike Mabuyakhulu, vrygespreek is op aanklagte van korrupsie, bedrog en geldwassery. Newzroom Afrika berig die saak hou verband met die 2012 North Sea-jazzfees wat nooit plaasgevind het nie, ondanks die […]