# Die polisie in KwaZulu-Natal het ‘n soektog van stapel gestuur na twee verdagtes wat gisteraand vier mense by ‘n huis in die Mzomusha-gebied in Dundee doodgeskiet het. ‘n Polisiewoordvoerder, Robert Netshiunda, sê twee manlike slagoffers, onderskeidelik 31 en 35 jaar oud, was buite die huis toe twee verdagtes opgedaag en op hulle losgebrand het. […]
# KwaZulu-Natal police have launched a manhunt in search of two suspects who shot and killed four people at a house at Mzomusha area in Dundee on Friday evening. Police spokesperson, Robert Netshiunda says two male victims, aged 31 and 35, were outside the house when two suspects arrived and opened fire at them. He […]
# Die minister van Polisie, Senzo Mchunu, sê nuwe forensiese laboratoriums sal in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en die Vrystaat gebou word. Dit sal help om DNS-toetse te bespoedig en toksikologiese agterstande te verminder. Mchunu het aan die media gesê die nuwe geriewe sal die polisie se vermoë vergroot om bewyse vinniger te verwerk, die […]
# Police minister Senzo Mchunu says new forensic labs will be built in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga and the Free State. This will help speed up DNA testing and reduce toxicology backlogs. Mchunu told the media these new facilities will boost the capacity of the South African Police Service to process evidence faster, improve the […]
# Die Wetenskaplike en Nywerheidsnavorsingsraad sê dringende optrede is nodig om grond-vernietiging in Suid-Afrika te vermy, te verminder en om te keer. Volgens die Suid-Afrikaanse Nasionale Biodiversiteitsinstituut se nasionale biodiversiteit-assessering word ongeveer 50-persent van die land se ekostelsels as bedreig geklassifiseer. Die bedreigde ekostelsels sluit in die fynbos-bioom in die Wes- en Oos-Kaap, en KwaZulu-Natal […]
# The Council for Scientific and Industrial Research says urgent action is needed to avoid, reduce and reverse land degradation in South Africa. According to the National biodiversity assessment conducted by the South African National Biodiversity Institute, about 50-percent of the country’s ecosystems are categorised as threatened. Threatened ecosystem types are concentrated in the Fynbos […]
# Twee transito-rooftog verdagtes is gister in ‘n skietgeveg met die polisie by Wasbank naby Ladysmith in KwaZulu-Natal dood. ‘n Polisiewoordvoerder, Robert Netshiunda, sê die twee verdagtes was na bewering tussen 2022 en Maart vanjaar betrokke by minstens ses transito-rooftogte in KwaDukuza, Verulam, Phoenix, Greytown, Nyomi en Langlaagte. Hy sê hulle het inligting opgevolg oor […]
# Two suspected cash-in-transit suspects were killed in a shootout with police at Wasbank near Ladysmith in KwaZulu-Natal on Thursday. Police spokesperson, Robert Netshiunda, says the two suspects were allegedly involved in at least six cash-in-transit robberies at KwaDukuza, Verulam, Phoenix, Greytown, Nyomi and Langlaagte between 2022 and March this year. He says they followed […]
# Die ANC-vroueliga het adjunkpresident Lungi Mnganga-Gcabashe geloof vir haar leierskaprolle en langdurige aktivisme. Mnganga-Gcabashe is in KwaMashu gebore en het in haar leeftyd in verskeie rolle gedien, insluitend die voorsitter van die Portefeuljekomitee oor Toerisme. Die voormalige premier van KwaZulu-Natal, Nomusa Dube-Ncube, het haar deurslaggewende rol beklemtoon in vredesonderhandelinge tydens onstuimige tye in die […]