# ‘n Groep toegewyde atlete maak reg om volgende Woensdag, 700 kilometer van Greenfields in Ekurhuleni na Durban te stap om fondse in te samel vir die Pariio Gemeenskapsvaardigheidsentrum. In reaksie op die hoë werkloosheidsyfer, sal die sentrum praktiese opleiding vir vaardighede, en werkgeleenthede vir jong mense in Suid-Afrika aanbied. Die sentrum sal begin met […]
# A group of committed individuals are preparing to walk 700 kilometres from Greenfields in Ekurhuleni to Durban next Wednesday, to raise funds for the Pariio Community Skills Centre. The centre will provide practical skills training and work opportunities for young people in South Africa, responding to high unemployment rates. The skills centre will start with […]
# President Cyril Ramaphosa sê die land se ambassadeur in Frankryk, Nathi Mthethwa, het die strewe van Suid-Afrikaners ondersteun, en hy het dit met nederigheid gedoen. Hy het gister die lofrede by die Siyabonga Sangweni-sportkompleks in KwaMbonambi, KwaZulu-Natal gelewer tydens Mthethwa se begrafnis. Ramaphosa sê die lewe van Mthethwa bied verskeie diep en toepaslike lesse […]
# President Cyril Ramaphosa says ambassador to France Nathi Mthethwa championed the aspirations of South Africans, and he did so with humility. He delivered the eulogy at Mthethwa’s funeral at the Siyabonga Sangweni Sports Complex in KwaMbonambi, KwaZulu-Natal, on Sunday. Ramaphosa says the life of Mthethwa offers several deep and relevant lessons for both young […]
# Die ANC nasionale uitvoerende komiteelid, Malusi Gigaba, sê wyle ambassadeur Nathi Mthethwa het geglo in die hernuwing en politieke opbou van die ANC. Die 58-jarige Mthethwa, wat as die hoof van Suid-Afrika se sending in Parys, Frankryk, gedien het, is verlede week in die Franse hoofstad oorlede. Sy begrafnisdiens is tans aan die gang […]
# ANC national executive committee member, Malusi Gigaba says the late ambassador Nathi Mthethwa believed in the renewal and political building of the ANC. Mthethwa, who served as South Africa’s Head of Mission in Paris, France, passed away in the French capital last week, at the age of 58. His funeral service is underway in […]
# Die Padvragvereniging ondersteun die voorgestelde 50-miljard-rand binnelandse hawe vir Gauteng om Suid-Afrika se logistieke netwerk te vernuwe. Die vereniging sê die projek kan die druk op Durban se hawe verlig en pad-spoor-integrasie verbeter. Die vereniging sê sukses sal afhang van werklike deelname deur die privaatsektor. Hy ondersteun planne vir slim vragmotors en multimodale spilpunte […]
# The Road Freight Association has endorsed the proposed 50-billion-rand Port of Gauteng project to revitalise South Africa’s logistics network. The association says the project could ease pressure on Durban’s congested port and improve road–rail integration but warns success depends on real private-sector participation. It supports plans for smart trucks and multimodal hubs while urging […]
# President Cyril Ramaphosa sal Sondag die lofrede lewer ter ere van wyle ambassadeur Nathi Mthethwa in KwaMbonambi in KwaZulu-Natal. Die ontslape ambassadeur na Frankryk word vereer met ‘n Spesiale Amptelike Kategorie 2 Begrafnis. Hy was aan die hoof van Suid-Afrika se sending in Parys voordat hy verlede week op 58-jarige ouderdom in die Franse […]