# eThekwini se burgemeester, Cyril Xaba, beklemtoon die dringende behoefte aan proaktiewe rampbestuur. Die onlangse reën in die munisipaliteit het 16 lewens geëis en omvattende skade aan een-duisend-452 privaat eiendomme veroorsaak. Lamontville, KwaMakutha, Adams Mission, Isiphingo, Pinetown en Inanda is die swaarste getref. Xaba sê hulle gaan meer hulpbronne belê om die metro te help […]
# eThekwini mayor, Cyril Xaba, has emphasised the urgent need for proactive disaster management. The recent rains in the municipality claimed the lives of 16 people and caused extensive damage to one-thousand-452 private properties. Lamontville, KwaMakhutha, Adams Mission, Isiphingo, Pinetown and Inanda were the worst-hit areas. Xaba says they are going to invest more resources to […]
# Die adjunkpresident en voorsitter van die Suid-Afrikaanse Nasionale Vigs-raad, Paul Mashatile, lewer vandag die hoofrede by die nasionale herdenking van Wêreld TB-Dag in KwaZulu-Natal. Vanjaar se amptelike tema is Yes! You and I Can End TB –Commit, Invest, Deliver. Suid-Afrika is een van die lande met die hoogste TB-syfers wat die meeste sterftes veroorsaak. […]
# IVP-president, Velenkosini Hlabisa, sê die party het ʼn groot nalatenskap en ʼn getuienis van volharding en integriteit. Die party het gister sy 50ste herdenking by die Prins Mangosuthu Buthelezi-stadion in Ulundi, in Noord-KwaZulu-Natal gevier. Die vieringe het op ʼn hartseer noot begin toe ʼn bus met ondersteuners op pad na die stadion op die […]
# Deputy president and South African National AIDS Council chairperson, Paul Mashatile, will deliver the keynote address at the national World TB Day commemorative event in KwaZulu-Natal today. This year’s official theme is, Yes! You and I Can End TB–Commit, Invest, Deliver. South Africa remains among the countries hardest hit by TB, which has remained […]
# IFP president, Velenkosini Hlabisa, says the party has a great legacy and a testimony of perseverance and integrity. On Sunday, the party celebrated its 50th anniversary at the Prince Mangosuthu Buthelezi Stadium in Ulundi, northern KwaZulu-Natal. The celebrations got off on a sad note after a bus carrying supporters to the stadium overturned on the […]
# Die nasionale woordvoerder van die IVP Mkhuleko Hlengwa het gevra die Ithala-bank moet sy werk voortsit weens die bank se rol in ekonomiese bemagtiging. Hy maan ook teen die ontbinding van die Ingonyama-trust, en hou vol dit moet onaangeraak bly. Hlengwa het gepraat op die party se 50ste herdenking in die Prins Mangosuthu Buthelezi-stadion […]
# IFP National Spokesperson Mkhuleko Hlengwa has called for Ithala Bank to remain operational, emphasizing its role in economic empowerment. He also warned against dismantling the Ingonyama Trust, insisting it must remain untouched. Speaking at the party’s 50th anniversary at Prince Mangosuthu Buthelezi Stadium In Kwa-Zulu Natal, he urged constructive debate on the 2025 budget […]
# Twee-en-twintig mense is beseer in ‘n busongeluk op die R34 naby Vryheid. Hulle was op pad van Gauteng af na ‘n saamtrek van die IVP. Die lede van die party sou die IVP se 50ste herdenking gevier het by die Prins Mangosuthu Buthelezi-stadion. Die LUR vir Vervoer Siboniso Duma het bevestig die ongeluk het […]