# TAX Justice South Africa verwelkom die uitspraak van die KwaZulu-Natalse Hooggeregshof wat ‘n bewaringsbevel handhaaf teen Amalgamated Tobacco Manufacturing en 19 ander in ‘n belastingontduikingsaak van 96-miljoen-rand. Amalgamated Tobacco betwis ook die Suid-Afrikaanse Inkomstediens se reg om toesigkameras aan te bring in fabrieke. Yusuf Abramjee van Tax Justice sê die hof het pogings geweier […]
# TAX Justice South Africa has welcomed KwaZulu-Natal High Court ruling upholding a preservation order against Amalgamated Tobacco Manufacturing and 19 others in a 96-million-rand tax evasion case. Amalgamated Tobacco is also challenging SARS’s right to install surveillance cameras in factories. The organisation’s Yusuf Abramjee says the court dismissed efforts to block SARS from seizing […]
# Die EFF sê die parlementêre ad hoc-komitee wat gestig is om die bewerings deur die KwaZulu-Natalse polisiekommissaris, Nhlanhla Mkwanazi, te ondersoek, is ‘n kritieke stap om die diepgewortelde probleme in die regstelsel te pak. Die komitee se opdrag is om ernstige bewerings van korrupsie, infiltrasie van misdaad-sindikate en politieke inmenging in wetstoepassingsagentskappe te ondersoek. […]
# The EFF says the parliamentary ad hoc committee established to probe the allegations made by KwaZulu-Natal police commissioner, Nhlanhla Mkwanazi, is a critical step toward addressing the deep-rooted issues plaguing the justice system. The committee has been tasked with investigating serious allegations of corruption, criminal syndicate infiltration, and political interference within law enforcement agencies. It is […]
# Die DA in KwaZulu-Natal sê hy is geskok oor berigte wat die adjunkminister van Arbeid en Indiensneming, Jomo Sibiya, verbind met maatskappye wat geïdentifiseer is as begunstigdes in die omstrede Nasionale Skoolvoedingsprogram van twee-miljard-rand. Die adjunkminister het Sesiphambili Trading in 2008 geregistreer en sy vrou, Simphiwe Sibiya, is tans die direkteur. ʼn DA-woordvoerder, Sakhile […]
# Die parlementêre ad hoc-komitee wat die bewerings deur die KwaZulu-Natalse polisiekommissaris, Nhlanhla Mkhwanazi, gaan ondersoek, vergader vandag om ‘n voorsitter te kies. Mkhwanazi beweer daar is inmenging en korrupsie in die land se strafregstelsel. Van die lede wat in die veelpartykomitee dien, sluit in die ANC-hoofsweep Mdumiseni Ntuli, die EFF-leier Julius Malema, en Glynnis […]
# The DA in KwaZulu-Natal says it is alarmed at allegations linking Labour and Employment deputy minister, Jomo Sibiya, to companies flagged as beneficiaries in the controversial two-billion-rand National School Nutrition Programme. Sesiphambili Trading was registered by the deputy minister in 2008 and is currently under the directorship of his wife, Simphiwe Sibiya. The DA’s […]
# The Parliamentary ad hoc committee established to investigate allegations made by KwaZulu-Natal Police Commissioner, Nhlanhla Mkhwanazi, will meet today to elect its chairperson. Mkhwanazi has alleged infiltration and corruption within the country’s criminal justice system. Some of the members set to serve on the multi-party committee include ANC chief whip Mdumiseni Ntuli, EFF leader […]
# Die Activists and Citizens Forum sê hulle sal ‘n massa-versetoptrede mobiliseer indien die ANC en president Cyril Ramaphosa probeer om die KwaZulu-Natalse polisiekommissaris Nhlanhla Mkhwanazi te verwyder. Hulle waarsku enige poging om die hernuwing van Mkhwanazi se kontrak te blokkeer, sal wydverspreide betogings veroorsaak. Dennis Bloem van die forum beskuldig die ANC dat hulle […]