# ‘n Transitorooftog in Umlazi, suid van Durban is vroeër vanoggend dramaties gefnuik, nadat ‘n bestuurder die gewapende rowers ontduik het deur by die Mega City-winkelsentrum in te ry. Die voertuig is op die N2-snelweg in ‘n lokval gelei. ‘n Woordvoerder van A-L-S Paramedici, Garrith Jamieson, sê die bestuurder het vinnig gereageer en by die […]
# A cash-in-transit heist was dramatically foiled earlier this morning in Umlazi, south of Durban, after a driver escaped armed robbers by driving into the Mega City shopping centre. The vehicle was ambushed on the N2 highway. A-L-S Paramedics spokesperson Garrith Jamieson says in a swift move, the driver entered the mall parking area, prompting […]
# Shrek the Musical word tot Sondag by die nuwe Milkwood-teater in Durban-Noord in KwaZulu-Natal opgevoer. Die prettige vertoning wat deur die Young Performers Project aangebied word, bevat al die lag, liedjies en gewilde karakters, en is net betyds om mense te laat uitsien na die Shrek 5-fliek wat volgende jaar in fliekteaters sal wees. […]
# Shrek the Musical is currently being staged at the new Milkwood Theatre in Durban North, KwaZulu-Natal, until Sunday. Presented by the Young Performers Project, this lively show is bringing all the laughs, songs, and beloved characters, just in time to build excitement for the Shrek 5 movie hitting cinemas next year. The show stars […]
# Twee mense insluitend ‘n sesjarige kind is dood toe ‘n watertenkwa wat drinkwater vervoer het, in twee huise in die Nhlazatshe Shayamoya-nedersetting in KwaZulu-Natal vasgery het. Die slagoffers is op die toneel dood verklaar. Die woordvoerder van die provinsiale Departement van Samewerkende Regering en Tradisionale Sake, Senzelwe Mzila, sê vyf ander mense op die […]
# Two people, including a six-year-old child, were killed when a water tanker transporting drinking water crashed into two homes at the Nhlazatshe Shayamoya Locality in KwaZulu-Natal. The victims were declared dead on the scene. The provincial Department of Cooperative Governance and Traditional Affairs’ spokesperson, Senzelwe Mzila, says five other people on the scene were […]
# Die minister van Polisie Senzo Mchunu sal vandag die borgtogverhoor in die Richmond-landdroshof in KwaZulu-Natal bywoon van ‘n verdagte wat aangekla word van aanranding en poging tot moord. Dit hou verband met ‘n saak van geslagsgeweld in die Maswazini-gebied in Richmond. Die ministerie se woordvoerder, Kamogelo Mogotsi, sê ‘n vrou is na bewering deur […]
# Police minister Senzo Mchunu, will today attend the bail hearing at Richmond Magistrate’s Court in KwaZulu-Natal, of a suspect charged with assault and attempted murder. This follows a case of gender-based violence in the Maswazini area, Richmond. The ministry’s spokesperson, Kamogelo Mogotsi, says a woman was allegedly attacked by her ex-boyfriend while she was […]
# Die KwaZulu-Natalse LUR vir Samewerkende Regering en Tradisionele Sake, Thulasizwe Buthelezi, het die hervestiging van gesinne wie se huise onlangs deur die modderverskuiwing in uMlazi P-gedeelte, in eThekwini, vernietig is, aangekondig. Hy sê die voorval het ses mense beseer. Buthelezi sê deur die departement se rampbehuisingsprogram en in samewerking met hul vennote, is hulle […]