# The eThekwini Municipality has announced which beaches to avoid in Durban this Easter due to poor water quality. Beaches with high levels of E. coli include Laguna, Winklespruit, and Doonside. These closures are part of the ongoing pollution crisis affecting the municipality. Water quality tests are conducted weekly. Current results show that eight beaches […]
# Die heropende geregtelike ondersoek na die dood van die anti-apartheidsaktivis en wenner van die Nobelprys vir Vrede, hoofman Albert Luthuli, en die anti-apartheids-regspraktisyn, Griffiths Mxenge, begin vandag in die Hooggeregshof in Pietermaritzburg. ‘n Ondersoek het in 1967 bevind Luthuli het op ‘n spoorlyn geloop toe ‘n trein hom doodgery het. Mxenge is in 1981 […]
# The reopened inquest into the death of anti-apartheid activist and Nobel Peace laureate, Chief Albert Luthuli, and anti-apartheid lawyer, Griffiths Mxenge, begins in the High Court in Pietermaritzburg today. A 1967 inquest ruled that Luthuli was walking on a railway line when he was struck by a train and died after fracturing his skull. […]
# KwaZulu-Natal MEC for Cooperative Governance and Traditional Affairs, Thulasizwe Buthelezi, welcomed the donation of relief valued at one-million-rand from the Chinese government. The donation is part of the Chinese government’s efforts to support the people of KZN. The department’s spokesperson, Senzelwe Mzila says the Chinese people understand the devastation caused by natural disasters and […]
# KwaZulu-Natal se LUR vir Samewerkende Regering en Tradisionele Sake, Thulasizwe Buthelezi, verwelkom die Chinese regering se skenking van een-miljoen-rand vir rampverligting. Dis deel van die Chinese regering se pogings om die mense van KZN te ondersteun. Die departement se woordvoerder, Senzelwe Mzila, sê die Chinese mense verstaan die verwoesting wat natuurrampe veroorsaak en die […]
# Die KwaZulu-Natalse LUR vir Vervoer en Menslike Nedersettings, Siboniso Duma, sê dronk en roekelose bestuurders sal hierdie Paasfees tronk toe gestuur word. Duma het op die bekendstelling van die provinsie se padveiligheidsveldtog by die Mandeni Tol Plaza, gewaarsku wetsoortreders sal gearresteer word, en eers ná die vakansie vrygelaat word. Hy voeg by meer as […]
# The KwaZulu-Natal Transport and Human Settlements MEC, Siboniso Duma, says drunk and reckless drivers will face jail this Easter. Launching the province’s road safety campaign at the Mandeni Toll Plaza, Duma warned that lawbreakers will be arrested and only released after the holidays. He added over 950 officers will be deployed, with 24-hour patrols […]
# Die Vereniging van Staatsamptenare verwelkom die Onafhanklike Polisie Ondersoekdirektoraat se besluit om ‘n brief terug te trek waarin die polisiekommissaris van KwaZulu-Natal, Nhlanhla Mkhwanazi, se reaksie op anonieme bewerings versoek word. Hy word beskuldig vir die beskerming van ‘n tronkbeampte wat handel dryf in dwelms. Mkhwanazi het die bewerings van die hand gewys en […]
# Die DA in KwaZulu-Natal sê indien die regering van nasionale eenheid ineenstort, kan dit ‘n ramp vir die provinsie beteken. Die party se koukus in die wetgewer verwelkom hernude samesprekings om die nasionale begrotings-dooiepunt op te los, maar sê voortdurende onbestendigheid op nasionale vlak bedreig ook die regering van provinsiale eenheid se bestendigheid. Die […]