# Die adjunkminister van Polisie, Polly Boshielo, ontmoet vandag die families van die vermiste joernalis Aserie Ndlovu en sy lewensmaat Zodwa Mdhluli by die KwaMhlanga-polisiestasie in Mpumalanga. Sy sal vergesel word deur die nasionale polisiekommissaris Fannie Masemola. Die polisie soek steeds na die paartjie wat meer as twee maande gelede laas in Mamelodi, oos van […]
# Deputy minister of Police, Polly Boshielo, is set to meet the families of missing journalist Aserie Ndlovu and his partner Zodwa Mdhluli at the KwaMhlanga Police Station in Mpumalanga today. She will be accompanied by National Police Commissioner Fannie Masemola. Police are still searching for the couple who were last seen in Mamelodi, East […]
# Die LUR vir Gesondheid in Gauteng, Nomantu Nkomo-Ralehoko, sal vandag die Carletonville-hospitaal besoek om voormalige mynwerkers se mediese beoordelings waar te neem. Dit vorm deel van die Uitreikprogram vir Voormalige Mynwerkers en is daarop gemik om hul geskiktheid te bepaal vir vergoeding wat verband hou met beroepsiektes soos silikose en TB. Die Gautengse Gesondheidsdepartement […]
# Gauteng Health MEC Nomantu Nkomo-Ralehoko will visit Carletonville Hospital today to oversee medical evaluations of former mineworkers. The assessments which is part of the Ex-Mine Workers Outreach Programme, aim to determine eligibility for compensation linked to occupational diseases like silicosis and TB. The initiative led by the Gauteng Health Department and the Medical Bureau […]
# Action Society sê die vryspraak van agt polisiebeamptes van adjunkpresident Paul Mashatile se BBP-beskermingseenheid is ’n ernstige terugslag vir geregtigheid en polisie-aanspreeklikheid. Die beamptes, bekend as die “blouligmafia”, is in Julie 2023 op die N1-snelweg in Johannesburg afgeneem terwyl hulle burgerlikes aangerand het, maar is in ’n interne dissiplinêre verhoor vrygespreek. Woordvoerder van die […]
# Action Society says the acquittal of the eight police officers from deputy president Paul Mashatile’s VIP protection detail is a serious blow to justice and police accountability. The officers, dubbed the blue light mafia, were filmed assaulting civilians on the N1 highway in Johannesburg in July 2023 but were cleared in an internal disciplinary […]
# Die Gautengse Gesondheidsdepartement het tydens Nasionale Brandwond-bewusmakingsweek inwoners aangemoedig om waaksaam te bly. Die departement se woordvoerder, Motalatale Modiba, waarsku die gevaar van brandwonde vermeerder in die winter, veral onder kinders, bejaardes en in oorvol gebiede. Die veldtog, wat tot Maandag duur, is daarop gemik om brandverwante beserings te verminder en lewens in die […]
# The Gauteng Health Department urges residents to stay vigilant as National Burns Awareness Week takes place. The department’s spokesperson Motalatale Modiba warns that winter increases burn injury risks, especially among children, the elderly, and those in overcrowded areas. The campaign, running until Monday, aims to reduce burn-related injuries and save lives across the province. […]
# Die kragtoevoer is herstel na die Weskoppies-psigiatriese hospitaal in Pretoria nadat die Stad Tshwane dit vroeër afgesny het weens ‘n agterstallige rekening van 1,2-miljoen-rand. Motalatale Modiba van die Gautengse Gesondheidsdepartement sê die uitstaande betalings was vir Maart en April. Hy bevestig gebeurlikheidsplanne is getref om te verseker die hospitaal se bedrywighede kan voortgaan ondanks […]