# Build One South Africa calls on the Auditor-General to urgently launch a forensic audit into the Department of Basic Education’s budget for 2024/2025. This follows reports of widespread mismanagement, unpaid service providers, and neglected infrastructure. They argue the department has failed to account for billions in expenditure, while learners suffer from hunger, transport issues, […]
# The Department of Employment and Labour has called for the dismissal of the DA’s legal challenge against the Employment Equity Amendment Act. The High Court in Pretoria has reserved judgment in the matter for at least three months. The DA claims the law introduces rigid race quotas and is unconstitutional. However, the department’s Thobeka […]
# ActionSA bestempel die DA in Johannesburg se mosie van wantroue teen die burgemeester, Dada Morero, en die speaker, Nobuhle Mthembu, as ‘n desperate afleiding van sy eie mislukkings. ActionSA se voorsitter in Gauteng, Funzi Ngobeni, beskuldig die DA van politieke pronkery en sê die skuif verdiep die onbestendigheid in ‘n reeds gebroke stad. Ngobeni […]
# ActionSA has termed the DA in Johannesburg’s motion of no confidence against mayor Dada Morero and speaker Nobuhle Mthembu as a desperate distraction from its own failures. ActionSA’s provincial chairperson in Gauteng, Funzi Ngobeni, accuses the DA of political grandstanding, saying the move deepens instability in an already broken city. Ngobeni has defended Mthembu’s […]
# Die DA in Gauteng vra die dringende opening van die aanlyn skooltoelatingstelsel vir 2026 om ‘n oponthoud met plasings te voorkom. Vanjaar is meer as ses-duisend leerders eers laat in Januarie geplaas. Sergio Isa dos Santos van die DA sê vroeë aansoeke sal ouers meer tyd gee, afwesigheid van skool verminder en deeglike beplanning […]
# The DA in Gauteng is calling for the urgent opening of the 2026 online school admissions system to prevent placement delays. This year, over six-thousand learners were only placed by late January. The party’s Sergio Isa Dos Santos says early applications would give parents more time, reduce missed school days, and allow proper planning. […]
# ‘n Professor in chemie aan die Universiteit van Pretoria, Patricia Forbes, is aangestel as hoofredakteur van die internasionaal bekende navorsingsjoernaal ACS Earth and Space Chemistry. Die joernaal van die Amerikaanse Chemiese-vereniging bevorder die interdissiplinêre toepassing van chemie op natuurlike materiale en prosesse in die aarde, op sy oppervlak en in sy atmosfeer, asook in […]
# Die Ribane-Laka Spesialisskool vir Wiskunde, Wetenskap en Informasietegnologie in Mamelodi het sy deure amptelik geopen. Die skool wat teen ‘n koste van 148-miljoen-rand herbou is, fokus op motorvoertuig- en elektronikavaardighede. Die skool spog met gevorderde laboratoriums, moderne IT-infrastruktuur en ‘n veeldoelige ouditorium. Die Gautengse premier, Panyaza Lesufi, het by die opening gesê die skool […]
# Die Stad Tshwane het ‘n taxi-staanplek aan die Mamelodi Langafstand-taxivereniging oorhandig. Die fasiliteit, geleë op die hoek van Nana Sita- en Sisulustrate, sal ‘n belangrike rol speel in die verbetering van wet en orde, veiligheid en toeganklikheid in die binnestedelike vervoernetwerk. Dit sal dien as staanplek vir Mamelodi-taxi’s, wat sal help om bedrywighede te […]