# The City of Tshwane says it is currently experiencing high electricity demand in most of its seven regions, with Soshanguve being one of the highest consuming areas. The metro’s spokesperson, Lindela Mashigo, says the high demand in Soshanguve has put pressure on the network grid, impinging on areas such as Blocks BB and DD. He […]
# Die Vryheidsfront Plus in Tshwane sê pasiënte wat die Karenpark-kliniek in Akasia die afgelope paar weke besoek het, is weggewys omdat daar nie dokters aan diens is om hulle te behandel nie. Die kliniek spesialiseer in die behandeling van vroue en kinders. Die VF Plus se Rina Marx sê hulle het die provinsiale Departement […]
# Die Universiteit van Pretoria het ‘n eredoktorsgraad aan professor Christina Landman toegeken wat die eerste Suid-Afrikaanse vrou is wat ‘n professor in teologie aan enige universiteit in die land geword het. Die universiteit sê Landman is een van die mees onbevooroordeelde leiers in teologie, wat ‘n beduidende uitwerking op Christelike denke en praktyk in […]
# Die Stad Tshwane het twee verslae verwelkom wat die metro onlangs as die veiligste in die land en die voorste huismark in Gauteng erken. Die Suid-Afrikaanse Stadsnetwerk sê inwoners het aangedui hulle voel veiliger in Tshwane as in enige ander stad. Die burgemeester se woordvoerder, Zintle Mahlati, sê Ooba-huislenings se huismarkbarometer toon dat die […]
# The Freedom Front Plus in Ekurhuleni says that while approximately 500-million-rand worth of unused power equipment has been gathering dust in metro warehouses since 2015, residents experience power outages nearly every single day. A recent inventory by the Department of Energy revealed that prepaid electricity meters, transformers, breakers, switches and high-voltage cables are stored […]
# Die Departement van Vervoer het bevestig dat die rybewyskaart-drukmasjien herstel is, met bedrywighede wat hervat word na ‘n onderbreking van drie maande. Dit het gelei tot ‘n aansienlike agterstand in kaartproduksie. Die departement se woordvoerder, Collen Msibi, sê Gauteng, KwaZulu-Natal en die Wes-Kaap het tans die meeste uitstaande lisensies:
# The Freedom Front Plus in Tshwane says patients who visited the Karenpark clinic in Akasia in the past few weeks were turned away because there is no doctor on duty to treat them. The clinic specialises in treating women and children. FF Plus’ Rina Marx says they had warned the provincial Health Department that […]
# Die DA in Gauteng sê kankerpasiënte sal aanhou ly en sterf terwyl die provinsie se Gesondheidsdepartement met sinlose hofsake besig is, pleks daarvan om met nie-regeringsorganisasies soos die Kankeralliansie saam te werk. Verlof tot appèl is aan die departement toegestaan teen ‘n uitspraak van die Hooggeregshof dat die versuim om bestralingsbehandeling aan duisende pasiënte […]
# The University of Pretoria has conferred an honorary doctorate on professor Christina Landman, the first South African woman to become a professor of theology at a university in the country. The university says Landman is one of the most open-minded leaders in the field of theology, making a significant impact on Christian thinking and […]