# The Director of Public Prosecutions in Gauteng, advocate Andrew Chauke, has welcomed the Gauteng High Court ruling that two apartheid policemen can be prosecuted for crimes against humanity. Former Vlakplaas Askari, Ephraim Mfalapitsa, and former police security branch member, Christiaan Rorich, are accused of bombing four students in 1982. Judge, Dario Dosio, ruled that […]
# Die kleuterskoolonderwyseres Amber Lee Hughes het onskuldig gepleit op aanklagte van verkragting en moord in die Hooggeregshof in Johannesburg. Sy word aangekla dat sy haar kêrel se vierjarige dogtertjie wat ‘n leerder in haar klas was, Nada-Jane Challita, in Januarie 2023 seksueel aangerand en vermoor het. Die streekswoordvoerder van die Nasionale Vervolgingsgesag, Phindi Mjonondwane, […]
# A preschool teacher, Amber Lee Hughes, has pleaded not guilty to charges of rape and murder in the High Court in Johannesburg. She is accused of sexually assaulting and killing her boyfriend’s four-year-old daughter who was a learner in her class, Nada-Jane Challita, in January 2023. The National Prosecuting Authority’s regional spokesperson, Phindi Mjonondwane, […]
# Gauteng-premier Panyaza Lesufi sal vandag die ondertekening lei van die Gauteng Veiligheidsooreenkoms, ’n memorandum van verstandhouding oor geïntegreerde wetstoepassing oor provinsiale grense heen. Die ooreenkoms tussen die SAPD, munisipale polisie en plaaslike regerings is daarop gemik om misdaadbekamping te versterk. Dit laat wetstoepassing ook toe om oor munisipale grense heen op te tree, om […]
# Gauteng premier Panyaza Lesufi will lead the signing of the Gauteng Safety Agreement, a memorandum of understanding on Integrated Cross-Boundary Law Enforcement Operations today. The deal brings together SAPS, municipal police, and local governments to boost crime-fighting efforts. It also allows law enforcement to operate across municipal lines, improving response to crime, vandalism, and […]
# Die DA sê ‘n agtjarige seun van Soweto se opname in die hospitaal vir voedselvergiftiging bewys dat Gauteng nie daarin slaag om voedselveiligheidsregulasies af te dwing nie. Die kind het glo siek geword nadat hy versnaperinge van ‘n plaaslike spazawinkel geëet het. Sergio Isa dos Santos van die DA beweer dat meer as 15-duisend […]
# The DA says an eight-year-old boy’s hospitalisation for food poisoning in Soweto proves Gauteng is failing to enforce food safety regulations. The child reportedly fell ill after eating snacks from a local spaza shop in Mapetla last week. The DA’s Sergio Isa Dos Santos claims over 15-thousand spaza shops in the province are still […]
# Die Global Initiative Against Transnational Organised Crime is in rou oor die dood van senior misdaadkenner Jenni Irish-Qhobosheane, wat Saterdag in ’n motorongeluk in Johannesburg, Gauteng, gesterf het. Sy was ’n bekende navorser wat vir meer as 30 jaar aan georganiseerde misdaad en polisiëring in Suid-Afrika gewerk het. Irish-Qhobosheane het ook die burgerlike sekretariaat […]
# Die Polisie en Gevangenisse se Burgerregte-unie het die uitsonderlike pogings van wetstoepassingsagentskappe geprys ná die suksesvolle ontdekking van geheime dwelmlaboratoriums in Standerton, Mpumalanga. POPCRU-woordvoerder, Richard Mamabolo, sê die operasie, wat in April verlede jaar begin het, het gelei tot ’n reeks hoëprofiel-arrestasies en beduidende beslagleggings vroeër hierdie maand. Hy sê daar is beslag gelê […]