# The provinsiale regering van Gauteng hou vandag ‘n vergadering vir belanghebbendes in Diepkloof, Soweto as deel van die G20 Beraad-bewustheidveldtog. Woordvoerder, Vuyo Mhaga, sê die vergadering sal plaaslike leiers inlig oor die betekenis van die beraad, en die geleenthede vir ekonomiese groei, wêreldwye staatsbestuur, en volhoubare ontwikkeling, beklemtoon. Hy bevestig soortgelyke vergaderings is beplan […]
# Tegnici van die Stad Ekurhuleni ondersoek ‘n watertoevoeronderbreking by die Windsor-pompstasie in Germiston. Gebiede wat geraak word sluit in, Sunnyridge, Sunnyrock, Gerdview en Homestead. Twee watertenkwaens is ontplooi, en inwoners word versoek om intussen nie hul krane oop of sonder toesig te los nie. Die stad se woordvoerder, Zweli Dlamini, sê die hersteltydperk is […]
# The City of Ekurhuleni says technicians are investigating a water supply interruption at the Windsor pump station in Germiston. Areas affected include Sunnyridge, Sunnyrock, Gerdview and Homestead. Two water tankers have been deployed, and residents are urged not to leave taps unattended. The city’s Zweli Dlamini says no restoration time has been confirmed yet, […]
# The Gauteng provincial Government is convening a stakeholder engagement in Diepkloof, Soweto today as part of its G20 Summit awareness drive. Spokesperson Vuyo Mhaga says the session will brief local leaders on the Summit’s significance, highlighting opportunities for economic growth, global governance, and sustainable development. He confirmed that similar engagements are planned in Ormonde, […]
# Die DA in Gauteng sê besighede wat dringend vervaardigingsfasiliteite nodig het, word in die steek gelaat, aangesien die derde fase van die Bio Park by die Innovation Hub in Tshwane steeds onvoltooid is. Die projek is in Februarie 2019 begin en was geskeduleer vir voltooiing in September 2024. Ofentse Madzebatela van die DA sê […]
# Die Vryheidsfront Plus sê hy neem kennis dat die burgemeester van Emfuleni, Sipho Radebe, blykbaar verheug is oor die oplossing van die dooiepunt met Rand Water oor waterskuld. Emfuleni het 660-miljoen-rand aan Rand Water betaal om die grootmaat-verskaffer se beslaglegging op die munisipaliteit se lopende rekening op te hef. Gerda Senekal van die VF […]
# Die Vryheidsfront Plus sê hy is bekommerd oor die Stad Tshwane se vermoë om volhoubare dienste aan informele woongebiede in die metro te lewer. Volgens die metro se data, ontvang slegs 50-persent inwoners formele diensterekeninge terwyl die meeste informele woongebiede toegang tot water en elektrisiteit het, dikwels sonder om te betaal. Anne-Marie Sparg van […]
# The DA in Gauteng says businesses in dire need of manufacturing facilities are being left in limbo, since the third phase of the Bio Park located at the Innovation Hub in Tshwane is still incomplete. The project was initiated in February 2019 and was scheduled for completion in September 2024. The DA’s Ofentse Madzebatela says […]
# The Freedom Front Plus says it is concerned about the City of Tshwane’s ability to sustainably provide services to informal settlements within the metro. According to the metro’s data, only 50-percent of residents receive formal utility bills, while the majority of informal settlements have access to water and electricity, often without having to pay. […]