# Die DA in Tshwane vra vir die herinstelling van die Stad sê energietaakspan en die verkryging van ’n transaksionele raadgewer vir die Pretoria-Wes- en Rooiwal-kragstasies. Die leier van die DA in Tshwane, Cilliers Brink, waarsku dat die Stad sonder hierdie stappe, onafhanklike kragvoorsieners niks meer bied as verwarring nie. Hy beskuldig die ActionSA/ANC-koalisie dat […]
# Die Gautengse LUR vir Onderwys, Matome Chiloane, het die polisie geprys vir die inhegtenisneming van vyf leerders en ‘n ouer wat betrokke was by ontwrigtings by die Tsakane Secondary School op die Oos-Rand. Dit volg ná voorvalle wat boeliegedrag, intimidasie, opsetlike skade en dreigemente met messe insluit. Chiloane veroordeel die geweld en beklemtoon skole […]
# The DA in Tshwane has called for the re-establishment of the City’s energy task team and the procurement of a transactional adviser for Pretoria West and Rooiwal power stations. DA Tshwane leader Cilliers Brink warns that without these steps, the City offers independent power producers little more than confusion. He accuses the ActionSA/ANC coalition […]
# Die DA het die vertrek van die voormalige uitvoerende hoof van die Johannesburgse Eiendomsmaatskappy, Helen Botes, verwelkom. Die DA se koukusleier in die metro, Belinda Kayser-Echeozonjoku, sê haar vertrek is voortuitgang, maar nie die einde van aanspreekliheid nie. Sy sê die party het al lankal die korrupsie, wanbestuur en mislukkings onder Botes uitgewys. Sy […]
# The Gauteng MEC for Education Matome Chiloane has praised SAPS for arresting five learners and a parent involved in disruptions at the Tsakane Secondary School. This follows incidents included bullying, intimidation, vandalism, and threats with knives. Chiloane condemned the violence, stressing schools must remain safe learning spaces. The department’s spokesperson Steve Mabona says police […]
# Die VF Plus sê in die 4,5 km-deurpad vanaf Jeanlaan suidwaarts tot by Lenchenlaan en die Lifestyle Sentrum in Centurion werk slegs 14 straatligte uit ʼn totaal van 109 op dié roete. Dié deurpad bedien inwoners van vier woonbuurte naamlik Clubview, Hennopspark, Bronberrik en Hennopspark-industriële gebied. Dit volg nadat ActionSA gepog met die herstel […]
# The DA has welcomed the departure of former Johannesburg Property Company CEO Helen Botes. DA Johannesburg caucus leader Belinda Kayser-Echeozonjoku says the exit marks progress but not the end of accountability. Kayser-Echeozonjoku says the party has long highlighted corruption, mismanagement, and failures under Botes. With criminal and civil cases ongoing, she insists Botes remains […]
# The provinsiale regering van Gauteng hou vandag ‘n vergadering vir belanghebbendes in Diepkloof, Soweto as deel van die G20 Beraad-bewustheidveldtog. Woordvoerder, Vuyo Mhaga, sê die vergadering sal plaaslike leiers inlig oor die betekenis van die beraad, en die geleenthede vir ekonomiese groei, wêreldwye staatsbestuur, en volhoubare ontwikkeling, beklemtoon. Hy bevestig soortgelyke vergaderings is beplan […]
# Tegnici van die Stad Ekurhuleni ondersoek ‘n watertoevoeronderbreking by die Windsor-pompstasie in Germiston. Gebiede wat geraak word sluit in, Sunnyridge, Sunnyrock, Gerdview en Homestead. Twee watertenkwaens is ontplooi, en inwoners word versoek om intussen nie hul krane oop of sonder toesig te los nie. Die stad se woordvoerder, Zweli Dlamini, sê die hersteltydperk is […]