# Die JSE-genoteerde Reit Growthpoint Properties sal die eerste in Suid-Afrika wees om die gebruik van hernubare energie op bou-vlak te sertifiseer en hernubare-energiesertifikate regstreeks aan huurders beskikbaar stel. Hulle sal saam met Fuel Switch ʼn blokketting-geaktiveerde groenenergie-projek aan huurders beskikbaar maak wanneer hulle e-CO2 groenenergie-projek in Oktober aktief word. Growthpoint se woordvoerder, Werner van […]
# ‘n Professor in Filosofie aan die Universiteit van die Witwatersrand, Lucy Allais, sê ryk lande het ‘n klimaatverpligting om energie-oordrag te finansier en die klimaatkrisis te temper. Afrika suid van die Sahara ontvang tans net vyf-persent van wêreldwye klimaatfinansiering vir oordrag soos hernubare energieprojekte en aanpassing by die gevolge van aardverwarming. Allais sê waar […]
# Altesaam 367 verdagtes is gister vir verskeie misdade in hegtenis geneem in Hercules en Pretoria-Wes tydens Operasie Shanela. Polisiewoordvoerder Johan van Dyk sê die misdade sluit in moord, poging tot moord, gewapende roof en verkragting. Hy sê 50 onwettige immigrante is aangehou en kan moontlik gedeporteer word:
# The DA in Gauteng has laid criminal charges against the former provincial Department of Roads and Transport head, Ronald Swartz. This is regarding the irregular, unauthorised, fruitless, and wasteful expenditure incurred by the department between the 2015/2016 and 2016/2017 financial years. The DA’s Evert du Plessis says a PriceWaterhouseCoopers report into bus subsidies paid to […]
# Die Vryheidsfront Plus verwelkom die suksesvolle uitvoering van ʼn Hooggeregshofbevel om die onwettige besetting van die ou Lyttelton-stadsaal te stop. Die saal word sedert 2019 onwettig beset en as skuiling vir sowat 30 daklose persone gebruik, maar sonder ʼn amptelike huurooreenkoms met die Stad Tshwane. Wesley Jacobs van die VF Plus sê volgens berigte […]
# JSE-listed Reit Growthpoint Properties will become the first in South Africa to certify renewable energy use at the building level, and make verified renewable energy certificates directly available to tenants. Together with Fuel Switch, they will roll out a blockchain-enabled green energy product for tenants when their e-CO2 green energy initiative goes live in October. […]
# A total of 367 suspects were arrested for various criminal offences in Hercules and Pretoria West during Operation Shanela on Thursday. Police spokesperson, Johan van Dyk, says the suspects were arrested for crimes ranging from murder, attempted murder, armed robbery, and rape. He says 50 illegal immigrants were detained and face possible deportation:
# University of the Witwatersrand professor of Philosophy, Lucy Allais, says wealthy countries have climate obligations to finance the energy transition and mitigate the climate crisis. Currently, sub-Saharan Africa receives just five-percent of global climate finance to pay for mitigation, such as renewable energy projects and to adapt to the effects of global warming. Allais […]
# Die Stad Johannesburg stel van 1 Oktober af ʼn hersiene, vereenvoudigde proses vir boorgat-aansoeke bekend. Inwoners of sakeondernemings wat sonder goedkeuring of ʼn geldige sertifikaat boor, kan optrede verwag soos boetes, ʼn bevel om werksaamhede onmiddellik te staak of die beslaglegging op boortoerusting. Die metro se woordvoerder, Nthatisi Modingoane, sê dis deel van hul […]