# Die DA bring vandag ʼn oorsigbesoek aan die Aktekantoor in Pretoria om te kyk na wat hy beskou as die ongrondwetlike rasseklassifikasie-vereistes vir oordrag van eiendomme. Mlindi Nhanha van die party sê die span sal bevindings van vorige oorsigbesoeke voorlê en ʼn omvattende bepaling van prosedures doen. Hy sê die DA eis regstellende maatreëls […]
# Die Tshwane-metropolisie het die naweek 28 dronk bestuurders aangekeer tydens verskeie operasies reg oor die metro. Sestien is in Streek Ses in Mamelodi in hegtenis geneem en twaalf in Garsfontein. Die metropolisie sê die optredes is gemik op die vermindering van padsterftes, terwyl dit opvoeding en bewustheid oor die gevare van bestuur onder die […]
# The DA will conduct an oversight visit to the Pretoria Deeds Office today to address what it says are the unconstitutional racial-classification requirements in property transfers. The party’s Mlindi Nhanha says during the visit, the team will present findings from earlier oversight inspections and conduct a comprehensive assessment of Pretoria’s procedures. He says the […]
# The Tshwane Metro Police arrested 28 drunk drivers during several operations across the metro over the weekend. Sixteen were arrested in Region 6 in Mamelodi, while 12 were apprehended in Garsfontein. TMPD says the operations are aimed at reducing road fatalities, while promoting education and awareness about the dangers of driving under the influence […]
# Die DA in Gauteng hou môre ʼn plakkaatbetoging buite premier Panyaza Lesufi se kantoor in Johannesburg. Die doel is om dringend hul kommer te lug oor die stygende misdaadkrisis in die provinsie en die voortslepende gebrek aan hulpbronne by polisiekantore. Die party se provinsiale leier, Solly Msimanga, sal die betoging lei. Die DA sê Lesufi het herhaaldelik verklaar […]
# Die DA in Johannesburg eis die opskorting van die onbillike rioolrekenings vir woonstelle, tuinhuise, komplekse en aftree-eenhede. Die party het ‘n versoekskrif van stapel gestuur en eis ‘n billike hersiening en vermindering van die riooltariewe. Chris Santana van die DA sê die rekenings benadeel mense wat formele en wettige verbindings tot die rioolstelsel het […]
# The DA in Gauteng will stage a picket outside premier Panyaza Lesufi’s office in Johannesburg tomorrow. This is to raise urgent concerns about the escalating crime crisis across the province and the continued under-resourcing of police stations. The picket will be led by the party’s provincial leader, Solly Msimanga. The DA says Lesufi has repeatedly stated that fighting crime is […]
# The DA in Johannesburg is demanding an end to the unreasonable sewage billing of apartments, townhouses, complexes, and retirement units. The party has launched a petition demanding a fair review and reduction of sewerage charges. The DA’s Chris Santana says the billing penalises people who have formal, legal connections to the sewer system, and contradicts […]
# Die Vryheidsfront Plus in Gauteng sê inwoners van Ekurhuleni het hierdie maand hul nutsrekeninge ontvang nadat die metro maande lank versuim het om hul ware kragverbruik op rekeningstate aan te dui. Volgens ʼn finansiële verslag wat onlangs aan die raad voorgelê is, is slegs 21,9-miljard-rand van die begrote 26,1-miljard-rand elektrisiteitskoste ingevorder, wat ʼn tekort […]